25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hoofstuk 5: Die post-apartheid verhaal?

p330

In terme van die inhoud van die gesprekke sou die mede-navorsers dalk meer

uitgedaag kon word om hulle posisies rakende apartheid meer indringend te

ondersoek. Hiermee saam sou die temas ook meer indringend bespreek kon word.

Soms was die ongestruktureerde gesprekke dalk net te ongestruktureerd om die

maksimum bydrae te lewer.

12.3 Toekomstige temas

Hierdie verhaal van ʼn einde is geensins ʼn einde nie. Na regte moet die navorsingsverslag

eindig met ʼn punt, maar eintlik sou ʼn kommapunt meer gepas wees. In ʼn

sekere sin bied hierdie navorsing net ʼn wegspring vir verdere studie.

Verdere navorsers sou waarskynlik baie stof kon vind vir verdere studie. Benewens die

beperkings hierbo genoem, sou ʼn volgende navorser in meer diepte kan gaan kyk na

die rol van die NG Kerk in die begeleiding van lidmate in die post-apartheid Suid-Afrika.

Die tema van versoening verdien ook ʼn meer in-diepte ondersoek.

Saam met dit wat so pas gesê is, moet ook genoem word dat die stryd rondom Belhar

in ʼn sin reeds verouderd is, al is dit iets wat die NG Kerk tog nog sal moet hanteer. ʼn

Groter probleem is die kwessie van relatiewe armoede en welvaart. Die NG Kerk sal al

meer as God se verteenwoordigers op aarde hierby betrokke moet raak.

Hierdie verslag eindig hier, maar skep terselfde tyd ʼn nuwe nou vir die volgende

navorser; ....

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!