25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998)

p496

73

74

75

76

77

78

79

80

81

82

83

84

85

86

87

88

89

90

91

92

93

94

95

96

97

98

99

100

101

102

103

104

105

106

107

108

109

image of God. Dit is interessant, die swartmense met wie ek praat, dit is van die eerste

dinge wat hulle opper. Ek het verlede week met 'n man van Sanlam gepraat, mnr PM,

hy is seker naby sy 60's. Hy het ook gesê apartheid het twee groepe mense geskep,

mense en minder mense, mense en nie-mense. Dit is wat die kerk nou sê, hierdie

uitgangspunt dat sommige mense minderwaardig is, dit is verkeerd.

Mike: Dit is basies wat ek wil sê, of probeer sê, om apartheid wetgewing te maak, het jy

dinge op mense afgeforseer, wat hulle normaalweg dalk nie sou doen nie, maar onder

die dekmantel van apartheid het hulle 'n verskoning gehad om dit te regverdig. Dit is

hoekom ek sê apartheid homself, die hele beleid van aparte ontwikkeling was uit

verband uit geruk met die apartheidsbeleid wat toe ontstaan het. Ek dink nie in die

begin was die idee heeltemal om mense totaal af te breek en te vernietig nie. Ek dink

nie ons voorouers was almal sulke wrede mense nie, ek dink apartheid het ontstaan uit

'n idee vir aparte ontwikkeling, en dis toe misbruik deur politici en allerhande mense en

wat die NG kerk nou sê, is dat wat apartheid voor gestaan het, was sonde.

Ben: Daar was darem vreeslik baie wreedhede, wat ons as gewone mense nie van

geweet het nie, verskriklike ongeregtigheid.

Mike: Van alle kante af.

Elsa: Behalwe die dade wat daar nou gebeur het, Mike sê nou apartheid op sigself is

nie sonde nie, maar apartheid soos wat dit hier in ons land voorgekom het, dit was nie

bloot net groepvorming nie, die was nie net elke groep hou hom by homself nie. Ons

het die mense basiese menseregte ontneem in hierdie land, hulle het geen sê gehad in

hierdie land nie, en as dit nie sonde is nie… Dit sê mos die mens is minder as ons, wat

hy mag nie sê nie. So ek het regtig nie 'n probleem hiermee dat apartheid sonde is nie,

ek bevestig dit heelhartig.

Albert: 'n Vinnige woordjie tussenin. Wat baie na aan die kern van die saak kom, is die

vraag moet 'n mens praat van "anderskleuriges" of "anderkleuriges". Daar was 'n groot

debat 'n paar jaar gelede. Watter woord gebruik julle?

Karin: Ons gebruik nie meer die woord nie.

Albert: Die interessante is ons het tradisioneel gepraat van anderskleuriges, daar was

op 'n stadium 'n sterk oorweging vanuit die swart geledere dat ons moet wegkom

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!