25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 1998)

p539

842

843

844

845

846

847

848

849

850

851

852

853

854

855

856

857

858

859

860

861

862

863

864

865

866

867

868

869

870

871

872

873

874

875

876

877

878

Hanlie: Baie maklik. En hulle gaan staan baie maklike apart ook.

Elsa: Ek wil graag vir Rose nog iets vra en ek wil terug gaan heel na die begin toe. Het

daar nie onder die kleurlinge, was daar nie ook 'n soort rassisme teen die swartmense

nie. Het julle nie ook gedink julle is beter as die swartmense nie. Was daar nie sulke

trappies in ons samelewing nie?

Rose: Definitief, ek het dit ook aan die begin opgehad (op my lysie). Dit wa ook een

van die mikpunte van apartheid, om ons ook te skei. Hulle het dit baie goed reggekry.

Jy het gepraat van die Kaap, in die Kaap gaan jy dit definitief voel, dis wit, dis kleurling

en hy sê hy is 'n Kaapse Kleurling, en dis swart, dis soos ons opgegroei het.

Albert: Ben, opmerkings van jou kant? Jy het nou die eerste dele gemis, maar dankie

dat jy teruggekom het.

Ben: Ek het grootgeword op 'n plaas, vir my is daar nie so vreeslik probleme nie, ek het

saam met die swartes gespeel, ons het 'n haas doodgemaak en saam geëet. Soos ek

julle gesê het, ek het sewe en veertig swart busbestuurders hier in Welkom gehad, en

dit was nie vir my moeilik om belangrike mense en verantwoordelike mense raak te

sien nie. Ek glo dit vat 'n bietjie tyd maar ek glo daar is 'n toekoms vir ons.

Johan: Ek was nou baie stil, want ek het gekom om te luister. Ek het baie mooi dinge

gehoor, wat vir my hoop gee. As ons in hierdie klein forumpie kon gesels het, dan hoop

ek ons kan mekaar in die groter groep vorentoe ook mekaar vind. Die boodskap wat ek

kry, respect and understanding dit is waarop ons hele toekoms gebou moet wees.

Respek vir mekaar se verskillend wees, of begrip dan eerder vir mekaar se verskillend

wees, dat ons nie almal dieselfde sal wees nie, maar nie dat die een minder as die

ander een sal wees nie. As ons daardie respek en understanding het, sien ek net mooi

dinge, Ek hoop maar net die toekomende geslagte sal ook so daaroor dink soos ons

hopelik daaroor dink.

Quincy: I think in conclusion, I want to say, the problem is, we look at situations

externally. Where we should probably be looking at our own selves and say what can I

do to make the difference, It start with self, it really starts with the self. Let's not look out

there and say, this is what they do, this is what they have been, but what is it that I, as

an individual, am doing to make sure that the question of reconciliation works. Active

involvement, it starts with self.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!