25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p452

878

879

880

881

882

883

884

885

886

887

888

889

890

891

892

893

894

895

896

897

898

899

900

901

902

903

904

905

906

907

908

909

910

911

912

913

914

geluister nie. Liefde was nie daarso nie. Apartheid het die blankes verblind. Hulle

het dit 'n norm vir hulle lewe gemaak in plaas van die woord van God. Hulle het

volgens die wil van apartheid geleef, nie volgens die Woord van God nie. Die Bybel

is gedraai om net apartheid te verdedig.

Apartheid het die blankes geleer om die swartmense te verklein. Blankes het gedink

dat hulle altyd beter as swartmense is. Swartmense is nie mense soos hulle nie.

Hulle het nie gevoelens soos hulle nie. By die platteland: as swartmense siek is, bly

hulle buitekant by die spreekkamers. By die plase: koffie uit 'n blikbeker wat iemand

se mond verbrand. Swartmense kan nie hulle opinies lug nie. Die standaard van

onderwys was nie dieselfde nie, die blankes s'n was hoër as die swartmense s'n.

Die finansies wat help, het ook verskil. Die pensioen het ook verskil. Blankes het

baie gekry. Jy kan 'n swartmens vloek, dit maak nie saak nie. As jy nie sy naam ken

nie, jy kan hom noem soos jy wil. Jy kan nie by die voordeur inkom nie.

Ek het darem net paar genoem wat skade gedoen het aan die lewe van ons as

swartmense.

Hanlie: Hy is 'n dierbare man daai.

Mike: Dit is basies alles wat ons gesê het. Maar ek wil graag praat oor daai ou wat oor

sy naam gepraat het. My naam op die plaas is my hele lewe lank Gauteng. Want hulle

kon nie (my naam) uitspreek nie. Ek is Gauteng genoem, en ek is nie Gauteng nie. So,

is ek nou gediskrimineer teen? Hoekom het hulle my Gauteng genoem? Omdat ek van

die Goudvelde af gekom het. So, my hele lewe, tot vandag toe, sê die swartes vir my

Gauteng. En dit is presies dieselfde ding omdat ek vir hom sê Josef omdat sy naam

Mojakisane is en ek kan dit nie uitspreek nie.

Naomi: En nou werk jy vir Mike??

Mike: Ek het nie daarvan gehou nie, maar dit het my nie laat slegter voel nie, want ek

verstaan sy kultuur is anders, hy kan nie my naam uitspreek nie.

Albert: Ons sal volgende week weer oor daai ene praat.

Mike: Daar is baie ander goed waaroor ek sê ons onsself mee kruisig maar wat beide

kante toe gewerk het.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!