25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 16: Korrespondensie van Isak

p694

470

471

472

473

474

475

476

477

478

479

480

481

482

483

484

485

486

487

488

489

490

491

492

493

494

495

496

497

498

499

500

501

502

503

504

505

Hul eerste wedstryd is Maandag gespeel. Die Maandag aand het hulle, met die Toyota

as vervoer, saam met ander spanne by ʼn restaurant in Klerksdorp gaan eet en sosiaal

verkeer. Laat die aand het hulle terug gery na hulle blyplek, met sommige spelers voor

in die dubbelkajuit, en ander agter op die bakkie. Om een of ander rede (wat nie hier

belangrik is nie) het die bakkie by ʼn afrit, van die pad afgegaan, die bestuurder het

beheer verloor, en die bakke het omgeslaan. Twee van die swart spelers is op die

toneel dood verklaar, en ʼn derde is in die intensiewe eenheid van die hospitaal

opgeneem. Al die ander spelers was in ʼn mindere of meerdere mate beseer.

Ek is eers die volgende oggend in kennis gestel en het toe na Klerksdorp gehaas om

hierdie hartseer en tragiese, maar ook potensieel plofbare insident te bestuur: ʼn Blanke

bestuurder met swart spelers agter op die bakkie. Die swart spelers is noodlottig

beseer (hoewel die een blanke speler ook agter op was en ernstige beserings, wat ’n

lewenslange letsel sou laat – hy het effektief sy oor verloor.

Ek kon eers ongeveer 19:00 die aand, saam met twee van die swart spelers, wat nie

ernstig beseer was nie, die ouers van die twee swart spelers inlig oor die ongeluk en

hul kinders se dood.

Soos met sulke insidente was daar ook maar die kwota sensasie. Die gerugte dat die

blanke bestuurder die ongeluk veroorsaak het, dat hy verkwalik word en dat hy en

ander blankes nie welkom en veilig by die begrafnis sou wees nie.

Ek was nou betrokke met die reëlings van die twee seuns se begrafnis. Hulle is saam

begrawe. Veral met die een speler wie se ma ʼn enkelouer was en finansieel behoeftig

was. Die hokkievereniging het bygedra vir die begrafnisse. Ek het die geleentheid

gehad om saam met die ma en familie in die sink “shack” agter die huis swart tee en

koekies te geniet terwyl ons die begrafnis bespreek het. Daar was geen sprake van

haat of verwyt nie, of enige rassisme nie.

Die ander speler se pa was ʼn prominente figuur in die Taxi organisasie, en het veel

meer finansies – en ‘politieke” invloed gehad. By ʼn roudiens wat ons by die kollege vir

die twee spelers gehou het die week voor die begrafnis (een van hulle was ook ʼn

student by die kollege) het hierdie pa dit duidelik gestel dat die blanke

speler/bestuurder van die voertuig en alle blankes welkom is by die begrafnis. Hy het

dit duidelik gestel dat dit ʼn ongeluk was, dat daar nie plek sou wees vir enige

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!