25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 15: Opvolggesprek met George

p669

294

295

296

297

298

299

300

301

302

303

304

305

306

307

308

309

310

311

312

313

314

315

316

317

318

319

320

321

322

323

324

325

326

327

328

329

330

Maar hulle het mos hulle eie skool en die tipe van goed. Ek weet nie wat was die

onderwerp van ongelukkigheid nie. Toe sê ek ma ek dink jy het daar die dinge

heeltemal aan die verkeerd kant beet. Ek sê in die ou bedeling was daar ʼn

onregverdige toedeling van die begroting, alhoewel hulle in die meerderheid was het

hulle ʼn baie meer geringe, toe daar nog verskillende onderwysdepartemente was, het

hulle ʼn baie kleiner deel van die onderwysdepartement se begroting gekry om in hulle

behoeftes te voorsien in vergeleke met ons. Ek dink dit is ʼn feit wat jy kan staaf. Ten

spyte daarvan, ek weet nou nie wat is die demografiese verdeling, hoeveel vir hoeveel

nie, vier tot een, of ses tot een, of agt tot een nie. Maar dit was ʼn onregverdige

toebedeling daardie tyd gewees en daarom het hulle nie dieselfde geriewe as wat ons

nou het nie. Hulle het nog steeds daardie agterstand en hulle is in die meerderheid,

met hulle praat ek nou van die tyd van hulle nè. Dit moes eintlik andersom gewees het,

hulle moes die groter deel van die begroting gekry het omdat hulle meer gehad het aan

wie hulle moes voorsien. Terwyl dit in die apartheidspraktyk het dit net andersom

gewerk.

Albert: Beteken dit nou met ander woorde dat ʼn mens goed soos regstellende aksie

moet steun? Is dit die logiese gevolg daarvan? As dit was soos dit in die ou bedeling

was dan moet daar bepaalde regstelling kom daar rondom.

George: Regstelling ten opsigte van...?

Albert: Kyk jy noem nou getalle van die verdeling van...

George: Ja, ja regstellende aksie in die sin dat die nodige geriewe of infrastruktuur

moet seker daar gestel word. Ek dink nie moet nie, dit behoort daar gestel te word.

Maar is dit nou ongelukkig ʼn ding wat nie oornag kan gebeur nie en ek dink dit lei ook

tot ongelukkigheid, en tot opstandigheid op die ou einde.

Albert: En as ʼn mens dit verder sou vat in terme was werksituasies waar ons nou sê

maar die swart mense in die ou bedeling agtergeblewenes was ons moet hulle nou fast

track sodat hulle kan bevorderings kry en dit vir die wit ou sê sorry maar jy het bereik

wat jy kan jy gaan nêrens bevordering meer kry nie en dies meer.

George: Ja dit is ʼn moeilike saak. Dit is so ʼn bietjie ʼn moeiliker saak. OK nou kan ʼn

mens sê dit raak jou nie meer nie want jy is nou veilig, jy het die verpligte aftreeouderdom

bereik so jy staan aan die ander kant van die kantlyn. Jy is nie meer deel

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!