25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 14: Opvolggesprek met Isak

p648

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

72

Albert: ...of bereik wat jy sou bereik het nie.

Isak: Ja. Intussen het ons nog twee vise-prinsipale gekry, een in die finansies en een in

die student support. Verlede jaar twee, drie weke voor die Campus to Campus

[padwedloop] moes ek uit my kantoor uit trek vir die nuwe vise-prinsipaal, want dit was

al groot kantoor wat daar was. Maar weet jy ek het gesê ek trek, want ek wil nie die

bagasie hê nie. My prinsipaal wil nog sê kom ons maak ʼn plan jy kan nie net elke keer

uitgeskuif word nie. Ek het vir haar gesê ek trek uit daai kantoor uit, want in die eerste

plek ek wil nie die bagasie dra nie jy weet van... en ook nie vir haar bagasie laat dra

nie, want op een of ander stadium word dit ʼn sensitiewe ding. Rondom die werk moet

ek vir jou sê, het daar ʼn klomp... daar was ʼn klomp teleurstellings, frustrasie en trauma

gewees. Ek moes in ʼn pos ingaan vir goed wat ek nie voor opgelei is nie, hierdie

bemarking het ek gedoen. Gelukkig verlede jaar het heelwat verskuiwings gekom.

Verlede jaar Junie maand, eintlik was dit voor Junie maand, het ons ʼn klomp poste

bygekry om te adverteer op my vlak. Die prinsipaal het gekom met wat ek sê ʼn

meesterskuif, die werk wat ek nou doen wou hulle gehad het ek moet doen, maar hulle

kon nie die pos adverteer nie want dan sou ek nie die pos gekry het nie as gevolg van

regstellende aksie. So hulle het ʼn ander pos geadverteer wat soortgelyk is en die

persoon wat daardie pos gekry het, hoor toe ʼn week na die tyd hy neem die bemarking

ook oor een hulle het my in die pos ingesit. Ek koördineer nou net die hele strategiese

operasionele beplanning en ons het ʼn groot ding monitoring evaluation so ek doen

kwartaalverslae wat na ons departement toe gaan en dan doen ek sulke los goed soos

die Campus to Campus. Loopbaan-gewys, jy weet jy is in daardie stadium wat jy in

elke geval nie bevordering kry nie. Ek gaan in elke geval nie werk by ʼn ander plek kry

nie, miskien so iets soos ʼn konsultant of een van daai. Maar tien jaar terug het ek

geweet dit is verby. Ek sal nooit weer prinsipaal wees nie. Maar weet jy Albert die Here

het vir my genade gegee om my vry te maak daarvan. Ek het geen bitterheid daaroor

nie. Ek is vir niemand kwaad nie. Ek geniet geweldige respek by die mense waar ek

werk.

Albert: Maar ek onthou jy het destyds al gesê... juis oor die respek, het jy destyds al

daai respek ook van die studente se kant af gehad het. Jy het vertel van die father of

the house.

Isak: Ja, ek het glad nie meer kontak met die studente nie, en ek werk net my kantoor.

Dis so drie by drie meter, ʼn klein kantoortjie. Ek werk alleen. hoofsaaklik die laaste ses

maande, voor dit het ek met die bemarking een of twee mense onder my gewerk het

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!