25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 11: Opvolggesprek met Johan en Karin

p607

255

256

257

258

259

260

261

262

263

264

265

266

267

268

269

270

271

272

273

274

275

276

277

278

279

280

281

282

283

284

285

286

287

288

289

290

wees want hy gaan nie ʼn werk kry by die staat nie. Ek is maar net hoopvol dat die

nuwe geslag, wit kinders en swart kinders gaan mekaar vind, kan saamwerk en dat ons

nie soos die res van Afrika gaan word nie. Maar as persoon is ek maar bang daarvoor.

Ek sê weer Afrika leer vir ons ʼn ander les. Maar ʼn mens kan net hoop en bid dit is nie

in ons hande nie.

Karin: Dit is nie meer in ons hande nie.

Albert: Jy sê ʼn interessante ding, is ons verplaasde Europeërs? Of is ons mense van

Afrika?

Johan: Ons is verplaasde Europeërs maar ons het soveel te bied vir Afrika sonder om

te wil hê Afrika moet Europees raak. Ek meen, wat is ons? Ons, ek en jy is van Afrika.

Ek was nog nooit in Europa nie.

Albert: Maar dit is my vraag Johan, of ons rêrig van Afrika is en of ons denke nie so

ongelooflik Europees-gesentreerd of Westers-gesentreerd is nie. Vat ʼn eenvoudig ding

Afrikatyd, wat ʼn baie flexible ding is. Ons natuurlike aanvoeling is iets anders terwyl die

mense in Afrika vir jou sal sê maar ontspan. Waaroor stres jy so? As dit nie vandag

gedoen word nie, doen ons dit môre. En ons kan ʼn klomp ander voorbeelde doen. My

vraag is of ons regtig... pas ons in in Afrika? Of het ons vir ons ʼn Europese enklawe

hier in die suidpunt van Afrika gevestig en ons is so gemaklik daarin dat dit vir ons

amper onmoontlik raak om daar uit te beweeg en te sê ons is rêrig mense van Afrika.

Johan: Nou wat is mense van Afrika? Ek meen nou gaan dit oor definisie. Hulle

aanvaar dan sekere goed van die Weste, soos Johnny Walker whiskey, wat hulle op

Mangaung se party gedink het. Hulle drink niks anders as dit nie. Sulke goeters. Ek

voel net hoekom kan ons nie die goeie van al twee die kante deel en dalk iets nuuts

maak nie? En dit is wat ek sê ek hoop dat die toekomstige geslagte sal wel iets kan

maak van die beste van al twee kulture. Ja op hierdie stadium lyk dit seker of ons

vasklou op die Europese. Maar ons het tog goeie eienskappe ook wat ons kan bied vir

die wêreld en ek sal dit graag wil sien in Afrika dat hulle darem... Hulle sien dit in. Dit is

ʼn kwessie van Afrika wil dit nie erken op hierdie stadium nie.

Albert: Karin?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!