25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 11: Opvolggesprek met Johan en Karin

p606

218

219

220

221

222

223

224

225

226

227

228

229

230

231

232

233

234

235

236

237

238

239

240

241

242

243

244

245

246

247

248

249

250

251

252

253

254

Albert: Moet ons die vraag anders vra: Is ons meer kleurbewus? Kom ons weg daarvan

om deur ʼn wit-swart bril na die wêreld te kyk?

Johan: Ek dink dit is so. Ons wit mense leef baie meer na binne nou. Ons trek weer

laer. Dit is so.

Albert: Ervaar julle dat dit meer so is as wat dit op ʼn stadium was?

Johan: Ek dink so.

Albert: Dink jy ons was na 1994 dalk meer optimisties, meer oop, dat ons nou

steselmatig weer begin toemaak.

Johan: Mens kry die idée. Weereens het dit seker met getalle-oorwig te doen. Ons sien

ons word al hoe minder en die ander word al hoe meer. So om ons kultuur eie te

bewaar, en ja, ʼn mens kry die gevoel dat ons weer besig is om laer te trek.

Karin: Weet jy, ek voel uitgelewer. Ek voel uitgelewer. Nou val dit so dat ek op ʼn

publieke plek al my besonderhede gaan voltooi wat dit vir julle moontlik maak dat hulle

kan op-link met my hele familie se persoonlike besonderhede, nè? En daar gebeur

daar is iets soos fraud met hom in die Kaap, jy verstaan. En dan wonder ek nou, en

raak ek agterdogtig. Soos hy sê, ek raak paranoïes.

Albert: Wantrou jy die mense?

Karin: Ek begin mense wantrou vanweë die geweldig baie bedrog. Van mense wat in

vertrouensposisies is.

Albert: Die vraag wat ek wou vra, wat maak ons van hier af vorentoe. Daar is altyd die

worse case scenario ons word Zimbabwe nommer twee, of die ander kant wat sê ons

maak hierdie land iets wat laat werk. Wat is nodig van ons kant af, van wit mense se

kant af, om die ding te laat werk. En dit is regtig my laaste vraag.

Johan: In die eerste plek dink ek ons geslag is amper verby. Ons tipe denke is nou

amper verby en ek hoop dit het nie te veel afgevryf op die op die toekomstige geslag

nie, want hulle moet dit laat werk. Ek dink ook hulle uitkyk is seker heeltemal anderste

soos ons s’n was, soos die ekonomie, want hulle weet ook jy moet meer entrepreneurs

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!