25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 13: Opvolggesprek met Danie en Linda

p637

292

293

294

295

296

297

298

299

300

301

302

303

304

305

306

307

308

309

310

311

312

313

314

315

316

317

318

319

320

321

322

323

324

325

326

327

gee. Ons sit met korrupsie, die hoogste in die wêreld, ons sit met moord en doodslag,

die hoogste in die wêreld. Maar ek glo nog steeds dat die Here ʼn uitkoms kan en sal

gee in Suid-Afrika sodat Suid-Afrika die lig nog steeds uit die Suidpunt van Afrika

versprei sal kan word.

Linda: En daai ding waar dit staan die jongmense sal drome droom en gesigte sien,

daai professie. Ek glo, ek glo met my hele hart dat God gaan hier, en in Welkom, gaan

Hy nog groot dinge laat gebeur, want ons sit op goud, ons sit om edelgesteentes.

Danie: Ons was nou, verlede jaar, was ons by ʼn konferensie gewees, so ʼn aandkonferensie

in Erfdeel-gemeente. Dit was net voor die Vredesmars verlede jaar, dit was

in Junie/Julie. En by daai geleentheid by Erfdeel was daar jong kinders, ek dink 16, 17

miskien 14 swart kinders wat so vol is van die Here. Dit was so wonderlik om dit met

my eie oë te kan sien, want ek weet hier is ʼn groot demoniese aanslag in Thabong self

en van dit wat ek gehoor het wat mense vir ons vertel het. So ek glo ons is nie van plan

om iewers heen te gaan nie want jy moet hier leef, jy moet hier oorleef en jy moet hier

regmaak en hier... En dit is hoekom ons al die jare glo jy begin by jou huis. Jy begin by

die man wat in jou tuin werk, jy begin om hom ʼn billike loon te betaal en hom

menswaardig begin behandel, as ʼn gelyke. Jy begin by die vrou wat by jou huis werk.

En daarom by ons as jy nie apartheid van koppies en borde onder die wasbak nie, sy

gebruik ons eetgerei want sy eet ons kos. Daar is nie onderskeid nie sy word

behandel... My seuns toe hulle klein was het hulle gepraat van oom en tannie. En hoe

groter hulle geword het, het hulle ook ingetrek geword en dit het hulle ook verander.

Maar dit is soos ons ons kinders groot gemaak het, jy het respek en jy praat van oom

en tannie, of dit wit en of dit swart is. So ek glo regtigwaar as ek kyk na die huidige

regering en die goed wat daar aangaan dan maak dit my as mens bekommerd. Maar in

die gees glo ek dat dinge kan nog goed uitwerk vir ons in Suid-Afrika.

Albert: Speel die kerk ʼn rol daarin in terme van die positiewe toekoms. Of hoe beleef

julle die kerk se rol op hierdie stadium.

Danie: Ag weet jy ek dink die kerk het nie ʼn rol gespeel in die tye van apartheid nie en

die kerk speel nie ʼn rol...

Linda: Ja maar kyk ons moet nou net onderskei.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!