25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p626

618

619

620

621

622

623

624

625

626

627

628

629

630

631

632

633

634

635

636

637

638

639

640

641

642

643

644

645

646

647

648

649

650

651

652

653

654

moet saamvat, wat sou jy sê was die fout van apartheid. Waarin lê die probleem met

apartheid.

Hanlie: Dit is te verskriklik wyd, hoekom vra jy nou so ʼn wye vraag, maak hom ʼn bietjie

meer definitief.

Albert: As ʼn mens met mense praat oor apartheid dan het almal sekere sienings oor

apartheid en dan het ʼn baie klein deel van apartheid hulle sien as die probleem. Wat

was fout met apartheid, hoekom kon ons nie daai beleid gehad het nie?

Hanlie: Vra mense sulke goed?

Albert: Ja, as jy koerante lees dan vra mense. Ek het nou die dag ʼn teoloog se goeters

gelees wat hy geskryf het in 2005 waar hy nou uitvaar oor die kerk wat nou belydenis

van skuld gedoen het en dan so aanmekaar, aanmekaar net sê dat die beleid was niks

meer verkeerd nie. Dit is asof hy sy oë toemaak en sê ons het hierdie beleid gehad wat

sê ons gaan vir wit mense alles gee wat hulle nodig het dáár. En ons gaan vir swart

mense alles gee wat hulle nodig het dáár, op ʼn ander geografiese plek. So wat is fout

daarmee? En hy is oortuig daarvan dat hy is reg. Dit maak nie vir my sin nie.

Hanlie: Nee dit maak geen sin vir my nie. Dit is nie demokrasie nie, dit is nie

demokraties nie. Dit is vir my die grootste. Almal moet dieselfde regte hê en dieselfde

geleenthede hê en dieselfde moontlikhede hê. Maar om met ons land se bevolking, so

ʼn groot land, wat is ons land oor die 50 miljoen, is die armoede vraagstuk en die

werkloosheid vraagstuk is die grootste uitdaging wat enige regering sou hê wat ʼn land

regeer. En dan dink ek ook ʼn mens moet maar besef dat wêreldwyd is dit die

vraagstukke. Maar ek kan nie dink dat iemand nog so iets kan vra hoekom moet ons

nou wat...

Albert: Dit is asof, ʼn mens stel dit ʼn hele debat rondom Belhar.

Hanlie: Ja jy sal nou lekker daaroor kan gesels, want ek het net maar geluister Sondae

aande na die besprekings wat hulle op die radio het.

Albert: Dat ouens sê nou hoekom was dit dan nou so verkeerd? Maar persoonlik dink

ek die wese van apartheid lê daarin dat die menswaardigheid van swart mense misken

is.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!