25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p437

327

328

329

330

331

332

333

334

335

336

337

338

339

340

341

342

343

344

345

346

347

348

349

350

351

352

353

354

355

356

357

358

359

360

361

362

Karin: Weet jy Elsa, op maatskaplike vlak is daar baie senior leiers wat baie sterk

uitkom met baie selfvertroue. Ek weet nie of ons op daai vlak anders is as julle nie,

maar en dis nie vir my of hulle minderwaardig teenoor my is nie.

Naomi: Inteendeel, party het te veel selfvertroue. Ek kry amper die gevoel dat hy voel

hy is te goed om met daai swakkeling te werk. Hetsy dit wit of swart is. Hy werk met

iemand wat op sy vlak kan kommunikeer, hy sal nie laer afgaan nie. Waar ek as

persoon nie omgee watter stand hy is nie, en watter stand hy is nie, as hy hulp nodig

het, het hy hulp nodig.

Karin: 'n Swart gestremde leier in die Goudveld area, eintlik in die hele SA, het op 'n

geleentheid gesê die swart social workers sit net in hulle kantore. Toe sê ek maar jy jok

mos nou. Toe sê hy, maar jy is nie so nie, hulle moet jou 'n ander naam gee. Toe praat

hy van Departement Welsyn se swart maatskaplike werkers wat weier om in die

makoekoes in te gaan. Ek gaan daar in. Hulle bereik daai trappie dan sien hulle self op

ander neer. Ek het 'n maatskaplike werker en 'n maatskaplike hulpwerker gehad en die

hulpwerker het partymaal baie gekla, want sy moet die gestremde wat in die huis lê

uitdra kar toe – hulle het die ander maatskaplike werker madam genoem – want

madam verwerdig haar nie om uit die kar uit te klim nie. So dit is eintlik snaaks. Ek sal

sê mens kry goeie mense wat wit is, en goeie mense wat swart is en gemengde

persoonlikhede by al die groepe.

Isak: Dit is so dat van hulle hulle nie verwerdig om te daal na 'n vlak van hulle eie

mense nie. Dit is so 'n opkomende sterk middelklas onder hulle wat besig is om uit te

styg. Jy sien hulle oral, by al die vergaderings, by al die seminare, jy sien hulle in elke

departement, veral in die staatsdiens, want dit is waar hulle rykdom, hulle welvaart lê.

Albert: Ons is dus besig om van 'n rasse stryd te skuif na 'n klasse verdeling, dat ons 'n

blanke en swart middelklas gemeng gaan hê en laer klas wat swart en blank, maar

hoofsaaklik swart gaan wees.

Hanlie: Ek sou so hoop. Maar ek wil net graag iets sê Albert: Ek dink ons is nou glad

nie meer by die onderwerp nie.

Albert: Ons is so 'n bietjie ver van die punt af, maar …

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!