25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 1998) p554

403

404

405

406

407

408

409

410

411

412

413

414

415

416

417

418

419

420

421

422

423

424

425

426

427

428

429

430

431

432

433

434

435

436

437

438

439

lokasie, word hy afgebrand binne 'n week. Hy sê ek is nie bereid om my geld te belê en

dit net te verloor nie. So wie bedreig nou sy besigheid, is dit die blanke? Nou backfire

hierdie hele ding op die manne wat wil vorder in die lewe, hulle eie mense bedreig

hulle, en ek glo ons verantwoordelikheid, is om mense, entrepreneurs, mense wat wil

sy eie besigheid wil begin, te ondersteun.

Albert: Die beeld is goed en wel om te sê kom ons bak nog 'n koek, die dilemma is net

in die praktyk is dit nie moontlik nie. Jy kan mettertyd die koek groter maak, maar jy

kan nie 'n groter skep oornag nie. Nou is die vraag, tot tyd en wyl daai koek nou groter

is en daar vir elkeen 'n stukkie is, het die swartmense niks. Hy sal eerder die koek in

kleiner stukkies sny dat elkeen ten minste iets het, as om dit steeds te hou vir een

groep, die blankes.

Mike: 'n Tipiese denkrigting vir mense wat nie in groei belangstel nie, maar in ander

mense se eiendom belangstel. Ek sê nog steeds, jy sê dis nie maklik om 'n nuwe koek

te bak nie, hoekom nie. Omdat die blanke die koek gebak het in die verlede? Het daai

mense nog nie geleer om 'n koek te bak nie? Hoeveel geld is nie in hierdie swart

besighede nie, hoeveel geld is daar nie in Soweto nie. Daar is 'n studie gedoen van

hoeveel skatryk swartes bly in Soweto, wat nie hulle geld belê in besighede nie.

Hoekom nie.

Isak: Dit is goed en wel om die beginsel van politieke verantwoordelikheid en restitusie

te aanvaar. Al hoe dit uitgeoefen gaan word, om dit prakties te laat werk, gaan om 'n

top down aksie uitkom. Die regering gaan ons net swaarder belas, of hulle sal moet

kom soos in Zimbabwe en vat net jou eiendom van jou weg. As iemand sê ons moet in

politiek bydra, hoe moet ons in politiek bydra?

Albert: As ons nou sê daar moet 'n kollektiewe verantwoordelikheid wees, het die

blankes dit al geïnternaliseer, of is dit 'n eksterne ding – daar sal 'n kollektiewe

verantwoordelikheid wees, soos jy net nou gesê het, daar is 'n HOP belasting en so

meer. Ons betaal dit, daar is wette… Maar dit is half buite ons. Die regering dwing ons

met die wet op indiensneming en so aan. Die vraag is steeds: is kollektiewe

verantwoordelikheid geïnternaliseer, of is dit 'n ding wat op ons afgedwing word? En

ons is half uitgelewer, want dit is die regering van die dag s’n.

Mike: Hoe kan jy as die man op die straat, hoe kan jy daai verantwoordelikheid

persoonlik doen. Moes ek, toe die wetgewing verander het, dadelik na 'n swart

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!