25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 1998) p555

440

441

442

443

444

445

446

447

448

449

450

451

452

453

454

455

456

457

458

459

460

461

462

463

464

465

466

467

468

469

470

471

472

473

474

475

476

weeshuis toe gegaan het en 'n paar swart kindertjies in my huis ingevat het en hulle

opleiding gegee het. Sommige blankes het dit gedoen, dit is iets prakties wat jy kon

doen. Wat kan jy doen? Ons vat die verantwoordelikheid finansieel, dat die mense wat

ons wil uitjaag, miljarde rande gaan spandeer op die weermag, wat nie nodig was tot

nou toe nie. Watse verantwoordelikheid, kollektief, vat die mense van die land?

Vergeet wat vat die blankes. Watse verantwoordelikheid vat die mense van hierdie

land wat ons finansies, ons skole en al daai goed. Hoe kan ek die staat anders laat

dink oor hoe hy sy geld moet bestee? Hoe kan ek nou op die oomblik, vir wie kan ek

stem om die beleid te verander? Ek kan niks doen nie. Vir wie kan ek stem? As iemand

vir my kan sê hoe kan ek dit doen, deur te sit en sê ek is jammer, ek kan dit doen, ek

kan op die straat gaan sit en sê ek is vreeslik jammer oor die foute wat ek gemaak het.

Albert: Maar hoe gaan ons vorentoe?

Karin: Ek het op 'n stadium 'n voorstel vir een van die ministers gemaak, dat hulle al die

welsynsorganisasies wat besig met opbou in die verskillende gemeenskappe, kry nie

genoeg geld om die werk te kan doen nie en hulle doen 'n absolute uitstekende werk.

Toe sê ek kry plaaslike besighede dat hulle uitgaan as die expert, 'n maatskaplike

werker kan nie 'n finansiële adviseer, besigheidsontwikkelaar en al daai goed wees nie.

Kry 'n besigheid en sê vir hom vat hierdie skool en lei entrepreneurs op, raak betrokke,

spandeer geld aan die opleiding, maar maak 'n toegewing op sy belasting, dit kom dan

mos nie uit die staat se kas uit om die opleiding te doen nie, jy het klaar die expertise,

om die twee verskillende groepe bymekaar te kry, leer hulle mekaar ook sommer ken

en leer hulle mekaar vind. Dit gaan jy mos nou vinniger kom, toe was die antwoord aan

my, daar is te veel onreëlmatighede dat die besighede die staat verneuk met belasting,

so hulle kan nie dit ook nog toelaat nie. Nou lees ek 'n paar maande later in die

koerant, in Amerika word dit so gedoen, besighede raak betrokke by

gemeenskapsopbou-projekte, hulle kry belastingkorting daarop, maar die staat betaal

nie vir die opleiding nie, die besigheid doen die opleiding en hy dra die uitgawe.

Isak: Amerika se besighede is seker baie eerliker as hierdie land s’n.

Albert: Dis net hulle president wat bietjie lieg.

Isak: Welvaart in die sin om iets te hê, dit is iets wat jy verdien, dis nie iets wat vir jou

gegee kan word nie, en ek dink die hele politieke verander het nou die mense wat nie

voorheen die geleentheid gehad het om dit te verdien nie, het nou die geleentheid, en

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!