25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 1998) p551

292

293

294

295

296

297

298

299

300

301

302

303

304

305

306

307

308

309

310

311

312

313

314

315

316

317

318

319

320

321

322

323

324

325

326

327

328

Mike: Ek sekondeer dit, ons het 'n verantwoordelikheid vir die opbou proses. Dit is ons

Christelike plig om mense wat minder bevoorreg is, te help. Vir my om te sê, ek het 'n

verantwoordelik om dit waarvoor ek gaan leer het op skool, op universiteit, en dit wat

ek bereik het en die werk wat ek nou hard voor werk, om dit nou op te offer vir iemand

anders, dis nie my verantwoordelikheid om dit wat ek het weg te gee, suiwer omdat ek

iemand anders iets skuld nie. Ek moet dit liewer my verantwoordelikheid maak om hom

'n geleentheid ook te gee as wat ek gehad het. Hoe kan ek omdraai nou en sê alles

wat ek voor gewerk het, verdien ek nie, want daai man het dit nie ook gehad nie. 'n

Plaasboer wat op die plaas grootgeword het, wat nooit miskien op die dorp gekom het

nie, wat nooit gestem het nie, hier kom hulle en vat sy plaas weg en gee dit vir 'n

swartman, watse verantwoordelikheid het hy teenoor daai man? Die

verantwoordelikheid wat ons het is om te kyk dat die ander mense wat swaar kry en

minder gegoed is, dat ons as Christene hulle ophelp, nie ek gaan nou sy job vat en 'n

ander in jou plek sit, so jy kan nou maar gaan swaarkry, dis nou jou beurt om swaar te

kry. Dit maak vir my geen sin nie. Breek af en gee vir hulle sodat hulle weer kan opbou.

Elsa: Dit maak nie vir ons sin nie, maar ek is oortuig daarvan die ou wat aan die ander

kant staan, dit maak vir hom sin.

Mike: Is dit logika om te sê ons moet hierdie mense wat nou hierdie ontwerp doen van

'n sekere ding, vat hulle nou weg en sit ander mense in dat hulle weer voor begin, dit

maak geensins sin nie.

Karin: Ek dink nou aan my pa-hulle waar hulle grootgeword het, dat hulle as

laerskoolkinders oor 'n binnelandse meer moes roei om by die skool uit te kom, van

3km. Dan vat ek waar hy staan vandag, waarheen hy ons 5 kinders gelei het en dan

luister ek na hierdie goed, dan sê ek vir myself, waar daar 'n wil is, is 'n weg. As baie

van die mense net vir hulleself wil optel, en iets wil saamdoen. Ek het ook die

ondervinding van waar ek vir 10 jaar saamgewerk het met mense, as jy vir hulle sê los

dan val alles plat, dan is tien jaar se werk niks. Dit geen jou 'n ander perspektief, dan

besef jy jy gee vir iemand 'n geleentheid wat hy nie gebruik nie, en dan dink ek hoe

swaar het ons gekry, en my ouers het nooit die Engelse of iemand geblameer daarvoor

nie, hulle het eenvoudig geklim en bo uitgekom. My oupa was 'n plaasarbeider

gewees, dit was dieselfde as die swartes vandag

Elsa: Ek hoor wat jy sê, maar ek onthou spesifiek, dit was Quincy wat gesê het, die

swartmense mag nie gedink het nie. Hy mag nie die koppie opgetel en geskuif het as

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!