25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 15: Opvolggesprek met George

p676

552

553

554

555

556

557

558

559

560

561

562

563

564

565

566

567

568

569

570

571

572

573

574

575

576

577

578

579

580

581

582

583

584

585

586

George: Ek het een keer in ʼn gemeentevergadering van ons het ek aangehaal, en

miskien is dit ʼn verkeerde interpretasie, toe Jesus die dissipels uitgestuur het

aanvanklik daai twee-en-sewentig, het Hy vir hulle gesê gaan eerste na die kinders van

Israel toe. Miskien as ʼn teruggryp na, en daarmee verkondig ek nou nie apartheid nie,

daar is ʼn spreekwoord wat sê die hemp is nader as die rok, en bloed is dikker as water.

So ek dink daar gaan altyd by mense wees om eerste na jou eie om te sien en in hulle

behoeftes te voorsien voordat jy gaan uitreik na ander toe. En ek weet nie of dit eg

menslik is nie.

Albert: George goed kom ons stop net daar, ek dink ons het ʼn goeie klomp goeters

gedek. Dankie ek waardeer jou moeite. Ek sal nou die gesprek gaan transkribeer en

dan moet ek dit nou in ʼn hoofstuk verwerk. Maar dat ons ʼn uitdaging het in die nuwe

Suid-Afrika is wel waar. Jy het in die begin gepraat dat ons grootgeword het in

apartheid, ons het nie iets anders geken nie. Dit was nie of ons een sisteem gehad het

en toe verander hy nie.

George: Ek voel nie ek het skuld aan apartheid nie, omdat ek in daai bedeling was is

dit vir my normaal. Ek het daarmee grootgeword. Ek het my skool gehad, hulle het

hulle skool gehad. Ek het my woongebied gehad, hulle het hulle woongebied gehad.

Ek het my parke gehad, hulle het hulle parke gehad.

Albert: Dit was ten minste in teorie die idee.

George: Dit was in teorie die idee, maar my oorlede skoonpa, my oorlede vrou se pa,

het gesê en ek dink ek het dit ook vanoggend by geleentheid gesê. Die groot probleem

met apartheid – want mense sal hulle altyd self in groepe groepeer weens watter

gemene delers of wat ook al nè – maar die probleem was omdat dit verpligtend was,

omdat dit op die wetboek gestaan het. Hierdie Irma Joubert, daar boek wat ek gelees

het, dit het my regtig geroer jy weet, want nou het hierdie Indiër gemeenskappe, Mister

Musa of wat ook al, wat nou verplig was... en hoe het hulle nie na Miss Persomi toe

gekom om van haar raad te kry en hoe het sy werklik, hoe het sy teen haar owerhede

en haar eie familie weet jy verskil, van die onreg wat teen hierdie mense gedoen was.

Albert: Ek moet daai boeke lees, dit klink vir my interessant.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!