25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1998)

p466

439

440

441

442

443

444

445

446

447

448

449

450

451

452

453

454

455

456

457

458

459

460

461

462

463

464

465

466

467

468

469

470

471

472

473

474

475

iewers is jy op daardie brander wat aangevoer kom totdat dit op die strand uitgespoel

kom.

Albert: Dan is ons weer terug by wat Vusi Mona in daai artikel sê dit is goed en wel,

hierdie dinge wat hy noem sosialisering, dit speel 'n rol, die nagevolg van die 2de

wêreldoorlog, die armblanke vraagstuk, al daai goed speel 'n rol om ons in 'n bepaalde

manier ingedruk het sodat ons by die beleid van apartheid uitgekom het.

Danie: Onthou net, apartheid het in 1660 begin.

Albert: Rassisme. Die werklike beleid van apartheid, was 'n wetgewing van '48 af.

Danie: Nee, die wetgewing was al vroeër gewees. Dit het ek bewys.

Albert: Die feit van die saak is, ons het in 'n situasie beland waar ons doelbewus

gediskrimineer het, in die negatiewe sin van die woord, tussen mense, bloot op grond

van die velkleur wat die persoon gehad het. Ons het so grootgeword, ons het die redes

daarvoor aangevoer in die eerste twee gesprekke, wat maak 'n mens met hierdie ding

wat Vusi hier sê: elkeen van ons het tog 'n eie manier van dink daaroor gehad? Dit

krap my om as mens sulke goeters lees. Hier is van die anders goeters wat die kerk

byvoorbeeld gesê het: "apartheid het op so 'n wyse begin funksioneer, dat 'n gedeelte

van die landsbevolking dit ervaar het as 'n onderdrukkende sisteem, 'n gedwonge

skeiding tussen mense in werklikheid een groep onregmatig bo die ander bevoordeel".

Dit het ons eers in 1990 gesê.

Hanlie: Is ons nou by die kerk? Waarheen is jy nou op pad?

Danie: Oor die aan die slaap van die kerk, dit wil ek nou op 'n baie mooi en respekvolle

wyse sê, en ek weet nie hoe om dit uit te druk nie, maar die kerk is vir my op baie, baie

terreine vas aan die slaap. Met elke keer as daar iets, 'n ontploffing plaasvind, dan sê

die kerk maar dit moes so gewees het. As daar iets is oor aborsie, skrik die kerk te laat

wakker. As daar iets is oor pornografie, skrif die kerk te laat wakker. Dis my

persoonlike ervaring hoe ek die kerk ervaar, dis altyd net te laat.

Albert: Hanlie, om jou vraag te antwoord, nee, ek is nie by die kerk as sulks nie, maar

in die breë.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!