25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p612

109

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123

124

125

126

127

128

129

130

131

132

133

134

135

136

137

138

139

140

141

142

143

144

145

Hanlie: Ja, in werklikheid wel.

Albert: So rondom taal en in ʼn seker sin woonbuurte. Woonbuurte minder so, maar

definitief wat taal aanbetref.

Hanlie: Kyk skool het oneindig mos ʼn baie groot rol gespeel. Ek meen, ek praat nou

ook weer klein. Die dingetjies wat ek noem is maar klein. Soos, die oudste seun van T,

sy beste maat is ʼn swart seun.

Albert: Hulle was heelwaarskynlik saam op skool.

Hanlie: Hulle was saam op skool en trouens hy gaan nou – hy was toe in ʼn ander

hoërskool – hy gaan nou terug Hillcrest toe. En toe ek sê wat is een van die redes, toe

sê hy sy maats is daar. Toe sê ek maar is Mpho daar? Ja, hy is daar. So hulle slaap

oor en weer en hy gaan saam met hulle, die gesin, saam met vakansie as hulle hom

nooi en dan gaan hy saam met hulle vir ʼn maand weg met vakansie. So vir hom is

totaal niks snaaks nie. Maar, hulle, die gesin, die swart gesin praat – om een of ander

rede het hulle besluit – hulle praat Engels met hulle kinders seker ook om hulle

Engelse skool makliker te maak. Ek neem aan hier en daar praat hulle onder mekaar

Zulu, maar 90% is Engels so daarom is die taal nie ʼn probleem nie. So ek voel, ek voel

die onderwysstelsel moet op een of ander manier met al sy baie foute wat hy het en al

die probleme moet ons begin, ek wil sê vanaf graad 1 af.

Albert: [My vrou] het nou gesê, hulle moet nou vir die kinders ook Afrikaans leer. Kyk

hulle voertaal is Engels, almal swart Sotho-sprekende kinders, meeste van hulle Sotho,

maar hulle moet nou ook onder andere ook Afrikaans leer in die skool. Die arme

goedjies kan nog nie eens Engels praat nie, want hulle kom uit ʼn ander agtergrond, so

iewers gaan daar dalk iets daarvan gebeur. Maar jy is reg.

Hanlie: Jong ek dink ons misgis ons met die brein van ʼn kind, hulle sê eintlik mos, die

geleerdes, tot sewe jaar toe kan jy vir ʼn kind enige iets leer. En daar bestaan nie iets

soos moeilik nie. ʼn Woord is nie vir hom moeilik nie, ʼn som is nie vir hom moeilik nie.

So as jy vir jou kind sê... voor hy sewe word kan jy vir hom die moeilikste som leer,

moet net nooit vir hom sê maar hierdie een is nou ʼn bietjie moeilik nie, want daar

bestaan nie vir hom iets soos moeilik nie. En ek dink ʼn kind se brein kan maklik drie

tale optel voor skool. So as jy dit voorskool kon doen is dit nog beter, maar al is dit net

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!