25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)

p404

588

589

590

591

592

593

594

595

596

597

598

599

600

601

602

603

604

605

606

607

608

609

610

611

612

613

614

615

616

617

618

619

620

621

622

623

624

Albert: Karin?

Karin: Ek werk by die _____ van alle rasse, en kom in Kutlwanong en Thabong baie

gereeld, ek ry baie keer alleen daar, ek ry baie keer saam met my hulpwerker daar,

ons werk onder al die gemeenskappe. Ek het ook die ervaring, alhoewel ek

(onduidelik) gedoop is, raak hulle maar vir my ook kwaad raak, en hou hulle glad nie

van my nie veral as dinge nie loop na hulle sin nie. Ek glo ook dat apartheid altyd in 'n

sekere mate daar sal bly, hulle vereenselwig nie heeltemal daarmee dat daar 'n

mengery is nie, en my ervaring is dat my swart kollegas wat saam met my werk, word

van tyd tot tyd beskuldig dat hulle saam met die wit “legoa” eet. Dis 'n sêding om te sê

dat ons staan saam teen die gemeenskappe wat nog buite staan. Daar is

uitsonderings, ek het baie positiewe belewenisse al daar gehad, ek het nog nooit

traumatiese ervarings in die swart gemeenskappe gehad nie. Hulle het my nog nooit

sleg behandel nie, maar daar is maar baie onderstrominge en konflik situasies. Ek

raak partykeer baie kwaad, baie moedeloos, so dis 'n mengsel van alles.

Albert: Dankie. Isak?

Isak: Ek werk van '87 af. Ek en George het goeie jare gedeel by _____. Daarna het ek

'n draai by _____ gemaak vir een jaar in die personeelafdeling. Daar het ek vir die

eerste keer met swart mense te doen gehad; agtergekom dit is egter 'n faktor. Ek het

so wit grootgeword, hierdie mense is absoluut twee wêrelde van mekaar af. Tot ek nou

in '87 reg midde in Thabong geland het. Wat weer 'n hele geskiedenis op sy eie is. Ek

het in 'n huis grootgeword wat 'n apartheidshuis was. Ek is nou nog so verstom dat die

Afrikaners so 'n onwrikbare geloof in ons kerkleiers gehad het, en ook ons politieke

leiers. Dit was 'n groot prestasie as kind om al die ministers se name te kon opnoem.

Dit was nasionale helde. Die wit mense wat daardie beleid bevraagteken het, is

uitgekryt as kafferboeties en kommuniste. In so 'n mate… Ek sê nie ek is onskuldig nie.

Totdat jy begin om die ander deel van die wêreld te sien. Van '87 en '88 af het ek baie

trauma ervaar, ek was al in die nag en dag deur Thabong wees, ek was in die mense

se huise gewees, ek ken die mooi en die lelik, ek ken die hartseer, ek ken die emosie,

ek het dit ervaar.

Oor apartheid het ek redelik vrede in my hart, ek besef dit was nooit reg nie, maar jy

kan verskeie argumente aanhaal – jy kon sê dit was al manier waarop ons kon oorleef.

Ongelukkig is die Afrikaner kultuur so ingebed by die geskiedenis van apartheid, dat dit

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!