25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p615

219

220

221

222

223

224

225

226

227

228

229

230

231

232

233

234

235

236

237

238

239

240

241

242

243

244

245

246

247

248

249

250

251

252

253

254

255

Albert: Dit is interessant.

Hanlie: En ek kon dit glad nie glo. Ek het nou gedink, ek het gedink jy weet Argentinië

en gedink Spanje en ek het ook ʼn bietjie Ooste-rig gedink. Hulle het nou nie veel oor

die Midde-Ooste se situasie nie.

Albert: Maar selfs Italië wat 66% het.

Hanlie: So is dit ʼn wêreldwye tendens, ʼn globale tendens geword omdat die wêreld ook

ekonomiese krisisse globaal beleef. Dat mense dus onveilig en onseker voel oor die

verloor van hulle poste en ons dink miskien ja die res van wêreld, daar is dit so

wonderlik.

Albert: En ons skryf dit toe aan swart ekonomiese bemagtiging. Ja. Dit is maar die

realiteit.

Hanlie: En dan het ek nog ʼn ding gekry hier wat ons kan na kyk so vinnig wat toe nou

ook vir my so snaaks is dat dit in gister se koerant was. Waarheen is ons oppad?

Albert: O, ek het glad nie gister koerant gelees nie.

Hanlie: Nou jy moet dit amper eintlik saamvat want as jy sal sien, kyk nou byvoorbeeld,

waarna sal ons kyk? Kom ons kyk na onderwys.

Albert: Moorde per dag 71 af na 44.

Hanlie: Ja. Dit is wat ek nou bedoel die goed is vir my enorm interessant. Ek kon dit nie

glo nie.

Albert: Ja jy is reg.

Hanlie: Onderwyser gekwalifiseerd, dit is nou natuurlik omdat die hele samelewing, die

hele bevolking nou reg het tot onderwys... So het ek wil nou sê moet ek nie ʼn bietjie...

die mens nie ʼn bietjie meer positief raak nie. Ok, daar is nog ʼn geweldige agterstand

natuurlik ook omdat die bevolking so vinnig groei is daar ʼn geweldig behuising

agterstand. Maar daar is tog ʼn groot verbetering al kla ons oor die oop toilette wat

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!