25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 16: Korrespondensie van Isak

p682

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

72

Die skole se dokumente bv. skoolrapporte, dra steeds die boodskap om ouers in te lig

oor die owerhede se beleid en wetgewing teen enige vorm van diskriminasie op grond

van ras, kleur, geloof of seksuele oriëntasie, en dat enige sulke insidente aangemeld

moet word.

iv) Wat my loopbaan betref, het redelik dramatiese dinge gebeur. Die kollege waarvan

ek prinsipaal was, het met die kollege in die dorp saamgesmelt, en ʼn prinsipaal is vir

die nuwe kollege aangestel. Die twee vise prinsipale wat aangestel is, is ʼn swart man

en swart vrou wat effektief hulle loopbane by die kollege onder my prinsipaalskap begin

het. Ek rapporteer nou aan hulle aangesien ek nie vir een van die twee vise

prinsipaalsposte oorweeg is nie. My loopbaan het in ʼn groot mate reeds in 2002 tot

stilstand gekom, en ek het reeds ʼn verskeidenheid van portefeuljes (so op die

randakker van die kollege) beklee. So ek is nogal drasties “getransform” en

geprosesseer.

1.2 Watter blootstelling het jy aan swart mense gehad sedert 1998 en hoe het

dit jou beïnvloed?

i) Deur my werk by die kollege het ek elke dag blootstelling aan swart mense. My

onmiddellike seniors is swart mense en my ondergeskiktes is swart mense. Ons

kollege se studentegetalle is 99% swart. Beamptes van die Departement van

Onderwys is hoofsaaklik swart.

ii) Ek het tot en met 2002 tot 2006 weens my betrokkenheid by die Noord Vrystaat

Hokkie ʼn ontwikkelingsprogram vir skole in die swart woongebiede van Thabong,

Kutlwanong (Odendaalsrus) en Meloding (Virginia) gekoördineer. Was ook nou

betrokke by ʼn senior mans hokkiespan in Thabong, en het die stigting van hokkie

strukture vir ontwikkeling gekoördineer. In totaal was 20 skole betrek met ongeveer 500

leerlinge. Baie tyd, energie en ook geld is hieraan bestee.

iii) My blootstelling strek oor van die middelklas, die hoë vlak staatsamptenare, sekere

vlak van kontak met die politici, tot by die werkloses, die armes wat in “schaks” bly.

Kinders wat potensiaal het, maar nie geleenthede kry nie. Jong mense wat nie gereed

is vir Verdere onderwys en opleiding (graad 10 en verder) omdat hulle basiese

onderwys net nie op standaard is nie. Onderwysers en staatsamptenare wat (volgens

ons ou Suid-Afrika se persepsies en maatstawwe) nie toegewyd is of bekwaam is nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!