25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Opmerking

Die gedrukte en elektroniese weergawes van hierdie navorsingsverslag verskil van

mekaar. In die gedrukte weergawe is die transkripsies van die gesprekke met die

mede-navorsers (Bylae 1 – 15) en hulle skriftelike reaksies (Bylae 16 – 18) slegs in

elektroniese formaat op ’n CD aangeheg. Dit beteken dat Bylae 19 – 22 direk na die

Bibliografie aan die orde kom. Die Bibliografie se bladsynommers eindig op p387 en

Bylaag 19 begin dan op p388. In totaal is daar dus 399 bladsye.

Die elektroniese weergawe lyk anders omdat die Bylae 1 – 18 nou as deel van die

teks aangebied word. Die inhoud van die navorsingsverslag bly dieselfde, maar die

bladsynommers word dramaties beïnvloed. Waar Bylaag 19 in die gedrukte

weergawe direk na die Bibliografie gevolg het op p388, is dit nou Bylaag 1 – 18 wat

op die Bibliografie volg. Hierdie Bylae beslaan 327 bladsye. Bylaag 19 in die

elektroniese weergawe begin dus eers op p715. Die inhoudsopgawe van die

elektroniese weergawe is aangepas om die impak van hierdie addisionele bladsye te

weerspieël. In totaal het die elektroniese weergawe is dus 726 bladsye.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!