25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 15: Opvolggesprek met George

p662

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

nou nog hierso. En dit was vir ons almal... ek weet nie of dit van ons ʼn aanpassing

geverg het nie, want ek dink dit het nogal redelike gemaklik oorgegaan met die ou wat

ingekom het by ons. Ek wil nie sê dit was ʼn proses van assimilasie van die een in die

ander een opgeneem of gelykgemaak nie, maar hy was redelik gemaklik aanvaar. Toe

het die tweede en ook bygekom, hulle het al twee ons nou weer verlaat. Die een

praktiseer in Bloemfontein en die een praktiseer hierso privaat. En so dan maar met

verloop van tyd... ons het eers twee kantore gehad, net om vir jou daai agtergrond te

gee, een in Odendaalsrus en een in hierso. En toe het hierdie mense wat spesifiek die

leerondersteuning met die onderwysers gedoen het, hulle was in Odendaalsrus gesetel

en toe, ek weet nie eens meer om watter rede nie, het dit nou net een kantoor geword.

Daar was aanvanklik meer onderwysdistrikte en toe later hierdie vyf wat ons in al die

staatsafdelings het, gereduseer tot daardie vyf. Ja, ek dink dit was met daardie

oorgang toe hulle nou deel van ons geword het. Maar die inskakeling en die onderlinge

verhoudings het nogal redelike goed verloop en het goed gegaan ook. As ek na myself

kan verwys, ek dink as ʼn mens nou vir hulle in my afwesigheid moet gaan vra wat was

my kollegiale verhoudings met hulle en afgesien van kollegiaal, die menslike

verhoudings met hulle en hulle verhoudings met my ook... Dit gaan positief wees. Ek

kan vir jou een insident noem maar dit het ek ook genoem die dag toe ek nou amptelik

afgetree het. Ek het ʼn vroulike Xhosa-sprekende kollega – ek kan nou nie meer onthou

in watter jaar het sy tot ons diens toegetree nie – maar by ʼn geleentheid van vakansie

wat sy gehad het, toe sien sy ʼn stalletjie langs die pad of ʼn plek want sy kom van die

Oos-Kaap af, ʼn fiets in ʼn hout raampie en dan staan daar op, drie goedjies ag as ek

dink ek kan dit nie nou visueel herroep nie. Love much, Laugh often en Live well iets in

dié lyn. En toe sy van vakansie af terugkom toe oorhandig sy vir my die ding, want sy

sê toe sy die ding daar gesien hang het, toe dink sy aan my want ek is ʼn ou wat hou

van fietsry en ek lag baie. Ek meen hierdie inskripsies daar het sy nou net met my

geïdentifiseer en sy het kom vir my kom gee. Die dag toe ek nou finaal klaarmaak, het

ek nou na die insident ook verwys jy weet net om te sê of ʼn aanduiding te gee wat my

interaksie met hulle was. En C het ʼn traan of twee weggepik. Nee regtig, ek het nie

enige vooraf veroordelings gehad of beoordelings gehad nie van hoe ek moet optree

en hoe ek gaan optree en wat is die goed wat vir my aanvaarbaar gaan wees en wat

sal vir my nie aanvaarbaar wees nie.

Albert: Die feit dat julle as kollegas, met ander woorde, as gelyke professionele ouens

bymekaar gekom het, speel dit tog nie maak ʼn rol in julle verhoudings nie. In die ou

bedeling het ons as wit mense swart mense hoofsaaklik in ʼn ondergeskikte posisies

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!