25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 1998)

p423

512

513

514

515

516

517

518

519

520

521

522

523

524

525

526

527

528

529

530

531

532

533

534

535

536

537

538

539

540

541

542

543

544

545

546

547

548

Mike: Dit kom maar weer terug na die feit dat baie mense bedryf politiek, sommige

mense doen wat hulle beginsels vir hulle sê. As FW nie gevoel het in sy binneste hy

moet iets doen daaromtrent nie, en hy wou polities sterk gebly het, dan sou hy daai

besluit nooit geneem het nie. (Baie tussenin gepraat. Band moeilik om te ontsyfer) Ek

kon as Sap of Nasionalis daai jare besluit het of wil ek 'n swarte 'n klap gee wat voor

my inloop of wil ek maar om hom stap. Dit is 'n besluit wat 'n mens neem en dit

bekommer my vandag, dat ek dink daar is soveel mense wat baie bly is oor die nuwe

bedeling en tog tree hulle op soos in die ou bedeling…

Hanlie: Geweldig baie. O, kan ek met julle iets daaroor deel…

Mike: Ek sien dit daagliks, mense wat hul kleintjies leer, soos byvoorbeeld dan stop

hulle by die petrolpomp en dan draai hy die venster af en dan sê die laitie: "Maak vol,

kaffer". Dan dink ek by myself, daai outjie weet mos nie wat dit beteken nie. Waar leer

hulle dit, by sy ouers, 'n leefwyse, en hy moet later van tyd vir homself besluit, is dit hoe

ek wil lewe of nie.

Hanlie: Dis wat ek bedoel as ek sê apartheid is still alive and well in South-Africa.

Hierdie week wat verby is was vir my 'n verskriklike week gewees. Eerstens het ek

lankal terug met Mandela se verjaarsdag 'n foto van hom bestel en ek het dit laat raam

by Picture Frame. En ek stap uit en daar sit blanke mans in 'n motor en hulle sien my,

en die een sê wat het jy daar, en ek wys en hy sê is dit vir jouself, en ek dog hy bedoel

dis oulik, dis mooi, laat ek sien, en ek gaan wys dit vir hom en ek sê nee, dis vir die

skool. Hy sê "ja grappig nè, in Amerika is dit Clinton en by ons is dit 'n kaffer." Nou hier

staan ek met die foto en ek vat hom dadelik aan, maar jy voel so 'n gek want ha-ha, die

ou vroutjie…

En die ander ding is by die skool kom daar 'n man wat sekere goed verkoop, en ek

staan met hom en praat en dit was die dag van SATU se vergaderings wat hulle weer

weggebly het van die skool af, hy draai om na sy maat toe en sê "het jy gehoor die

kaffers bly weer weg van die skool af." En op daai oomblik sê ek vir hom, ek wil nie

meer verder met jou besigheid doen nie, noem jy jouself 'n christen. En hy sê ja. En ek

vra hom, maar hoekom gebruik jy woorde wat ander mense seermaak? En ek is

bevrees dit het my hierdie week vreeslik ontstel, omdat dit twee keer in twee dae se tyd

met my gebeur het. Wat ek toe voel is, wat sit ons nou eintlik hier en doen vanaand by

jou, wat kom probeer ons eintlik doen, want buite kant hierdie mure, al sou ons nou

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!