25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 1998) p556

477

478

479

480

481

482

483

484

485

486

487

488

489

490

491

492

493

494

495

496

497

498

499

500

501

502

503

504

505

506

507

508

509

510

511

512

dit klink nou of ek nou sê ons gaan nie verder worry oor julle nie, maar die kerk en die

NP en al wat 'n politieke party wat verskoning gemaak het en bely oor apartheid, nou

kan ons verder gaan en sê ons aanvaar kollektiewe verantwoordelikheid daarvoor, hoe

gaan jy dit prakties uitvoerbaar maak, behalwe deur te sê die speeltafel is nou gelyk,

daar is baie swartmense wat baie meer bevoorreg is as ons wat hier sit, daar is baie

van hulle wat uit 'n agtergrond uitgekom het, dit wat hulle het, het hulle verdien. Ek kan

net nie die praktiese uitvoerbaarheid daarvan sien nie, wat kan ons daaraan doen.

Albert: Jy het nou gesê die kerke en partye en almal het nou al skuld bely, my vraag

van netnou maar oor die internalisering is weer ter sprake. Ek wonder byvoorbeeld oor

die NG kerk wat nou bely het dat apartheid as gedwonge skeiding, sonde was. Ek

wonder hoeveel van ons lidmate gaan hulle daarmee identifiseer. As ons Sondagoggend

400 mense in die kerk sou vra, identifiseer jy jou daarmee, stem jy saam, is dit

ook jou belydenis, wonder ek watter persentasie gaan ja sê.

Isak: Nou word die NG kerk in elk geval ook daaroor aangevat.

Albert: Ek hoor die Hervormers is glad nie gelukkig daaroor nie. Hulle is moedswillig.

Frans: Die pad vorentoe, nou dat almal oor die verlede om verskoning gevra het, die

speelveld is gelyk in meer as een opsig. Nou moet ons begin keer vir ons eie wickets.

Ek wil nou nie politiek hierby insleep nie, maar as jy gaan kyk na volgende jaar se

algemene verkiesing, dink ek dit is van kardinale belang, maak nie saak vir wie jy stem

nie, maar ons moet probeer keer dat daai ouens nie 'n twee-derdes meerderheid kry

nie, anders gaan hulle ons nog meer verder in die grond in druk. In ag genome alles

wat gesê is, maar as ons nie as kerke kan saamstem oor goeters nie, en jy kyk na die

splinterpartye in ons Afrikaner geledere, dan sien ek nie baie hoop vir ons nie.

Mike: Ek stem, dis waarom ek aan die begin gesê het, regstellende aksie is reg, as hy

nie oordryf word nie, ek dink gee enige groep mense vrye teuels, en sê maak nou wat

julle wil, en kyk wat gebeur. Kyk of daar 'n balans gehandhaaf word. Never. Die

nasionaliste het dit nie gedoen toe hulle aan die mag was nie, wat maak die ANC

soveel beter dat hulle dit nie gaan misbruik nie. Nou kort daar 'n balans, anders gaan

die teenoorgestelde gebeur, en ons gaan oor 'n klompie jare 'n klomp vrek arm

squatter blankes hê, en wat gaan dit help vir die samelewing.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!