25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 14: Opvolggesprek met Isak

p649

73

74

75

76

77

78

79

80

81

82

83

84

85

86

87

88

89

90

91

92

93

94

95

96

97

98

99

100

101

102

103

104

105

106

107

en so aan. Maar jy weet, ja loopbaan gewys... en ek is baie bly, as ek sien die druk

waaronder die prinsipale werk is ek bly ek het nie prinsipaal geword nie. Want die geld

wat ek daar sou verdien het, sou nie opmaak vir die verlies wat ek het in my huwelik

nie. Die nege-en-twintigste van die maand is ek en my vrou nege-en-dertig jaar

getroud. En die kwaliteit van die tyd wat ek aan my gesin kon spandeer het... So

loopbaan gewys, ek dink dit is maar ʼn pad wat ʼn klomp ouens om my, wit mans en wit

vrouens in my ouderdomskategorie geloop het, veral in die staatsdiens.

Albert: Ek wil nou juis vra, was daar by jou ander wit personeel wat ook maar sulke

skuiwe moes maak of het hulle maar hulle goed gevat en geloop?

Isak: Nee, nee daar is ouens wat geloop het, daar is ouens wat gegaan het, wat ander

geleenthede gekry het. Maar ek is half, en ek sê dit nou, ek is half ʼn voorbeeld van

iemand wat getransformeer is en geprosesseer is en wat nogal... By die ander kolleges

weet ek daar is ouens wat met baie bitterheid weg is en nog steeds met bitterheid sit

en wat nog steeds kwaad is. My getuienis is die Here het my vrygemaak daarvan.

Albert: Jy werk nou half in ʼn swart wêreld, hoeveel wit personeel is daar nog by jou?

Isak: Ons is baie min hoor. In die kantoor waar ons nou sit is daar seker so 30 of 35

mense. L is wit, ek is wit, H is wit, E is wit en S is wit. So ons is vyf.

Albert: Die blootstelling wat jy daar kry... jy skuur daagliks skouers met mense wat op ʼn

professionele vlak werk, jou gelyke en self jou meerdere wat swart is, wat vreemd was

in die ou bedeling. Het dit vir jou... sê iets daaroor. Hoe het dit jou geaffekteer? Het jy

iets anders beleef van swart mense wat jy vroeër dalk nie geweet het nie.

Isak: Albert weet jy, as ek nou kyk waar ek werk elke dag nè, dan kan ek vir jou sê...

Kyk daar is altyd ʼn kultuurverskil. Daar is ʼn kultuurverskil tussen my en my skoonseun

wat Frans is, jy weet. Maar as dit kom by menslikheid hê of ordentlikheid hê en oor

kwaliteit kommunikasie dan is daar nie ʼn verskil nie hoor. Daai mense is... die manier

waarop ons kommunikeer daar is geen... daai saamwerk daar uiteindelik verloor jy jou

kleur jy weet. Jy sien die mense se hart, jy sien die mense se gesindheid, jy sien die

mens se intellek en jy sien nie meer die kleur raak nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!