25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 13: Opvolggesprek met Danie en Linda

p630

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

vorderings kry en hulle wil dit hê dat die persoon wat vyf jaar diens het versnelde

aanpassing kry. Daar is alreeds sulke goed in plek. Sodat die persoon vat vyf jaar

diens binne ʼn sekere tydperk dieselfde salaris kry as die persoon wat 30 jaar diens het.

Albert: So daar is nie voordeel daarin om lank daar te wees nie.

Danie: Niks. Die blankes is net in ʼn oorlewingsstryd in en daarmee saam weet jy, ek

kry regtig van my swart kollegas wat jy uitstekend mee saam werk. Maar wanneer hy

moet kies tussen integriteit en die vakbond, dan sal hy lieg ter wille van die vakbonde.

Dit het met my persoonlik gebeur in die sin van die klag van rassisme wat teenoor my

geloods is. Ek het vir ʼn persoon... as bestuurder het ek vir hom gewys daarop,

vriendelik met hom gepraat daaroor, oor ʼn oortreding wat hy begaan het wat

dissiplineerbaar is. Ek het vir hom gevra of hy bewus is daarvan. En toe begin hy net

onmiddellik aggressief raak. Ek sê toe vir hom ek is jammer as dit sy houding is, want

dan sal ek genoodsaak wees om dit verder met sy bestuurder sal moet opneem. Hy

klim toe daar is sy voertuig en hy ry en hy kry sy vakbond indoenas bymekaar en hulle

fabriseer toe ʼn infaamste leuen met die vieslikste k-woorde en f-woorde wat jy aan kan

dink. En hulle lê ʼn klag van rassisme teen my. En dit was op ʼn mespunt of ek het my

werk verloor as gevolg van liegstories. So ons sukkel regtigwaar met hierdie ouens wat

hulle glad nie aan gesag onderwerp nie en as jy hul daarop wys kom die vakbond op

jou af.

Albert: Dit moet dit moeilik maak om enigsins beheer en bestuur toe te pas.

Danie: Ja want met voertuie eien hulle die reg toe om met daai werksvoertuig net te

doen wat hulle wil. Hulle doen inkompies, hulle laai mense af. Dit is amper so asof jy sit

met twee groepe mense in een maatskappy is. Vir die een ou is hierdie goed van

toepassing en vir die ander is dit nie van toepassing nie. Hy maak net soos wat hy wil.

Want hulle beskou hulle net verhewe van bo. Jy weet om net verder vir jou te

verduidelik dat... Ons het almal aandeel in die maatskappy in. Ek meen ons verstaan

tog almal hoe werk aandele, as jy aandele het. Hulle sal byvoorbeeld by my in die

kantoor instap en sê hulle wil die rekenaar gebruik of die telefoon, want jy gebruik dit

nie, want hy het aandele in die maatskappy en kan doen net wat hy wil. So jy weet

daar is ʼn arrogansie wat hartverskeurend is. Aan die een kan probeer ek dit regtigwaar

verstaan as jy kyk waar het die groepe vandaan gekom.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!