25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p431

109

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123

124

125

126

127

128

129

130

131

132

133

134

135

136

137

138

139

140

141

142

143

144

Albert: Maar jy sê tog, dit sit daar agter. As jy hom op die verkeerde plek druk gaan

daai goed tog uitkom. Het een van julle die fliek op M-Net gesien "Bopha". Elsa het

hom vir my opgeneem. (Niemand het nie) Dit is 'n interessante storie, die storie van 'n

swart polisieman wat tydens die onluste daar in die Oos-Kaap, dan het hy seun wat so

in st. 9, Matriek rond is wat dan nou een van die leiers word van die studenteopstande.

En dan nou die stryd tussen pa en seun, pa wat nou half in die

apartheidsisteem staan en wet en orde probeer handhaaf en die seun wat sê maar pa

dit waarvoor jy staan is nie vir my aanvaarbaar nie. Daar het mens 'n kykie gekry in hoe

die swartmense werklik geleef het.

Hanlie: Is dit B-o-p-a?

Albert: B-o-p-h-a. Bopha is 'n die Xhosa woord vir arresteer.

Hanlie: Is die fliek in Engels?

Elsa: Ja, die fliek is in Engels. Marius Weyers speel ook daarin.

Hanlie: Ek het net nie M-Net nie, maar ek sou graag die band wou leen en die fliek kyk.

Ben: Ek sal 'n bietjie met daardie hoërskool onderwyser reg oorkant my diaken gaan

gesels. Hy is 'n baie aangename mens, maar hy sê hy behoort nie aan die ANC nie.

Maar ek sal met hom gaan gesels.

Albert: Praat 'n bietjie, Ben, dan hoor ons.

Ben: Hy was nou 'n ruk in Amerika gewees. Maar is hy is baie vriendelik om mee te

gesels.

Albert: Nou wat sê julle. Hoe dink julle het swartmense apartheid ervaar? Ons het nou

die afgelope twee sessies redelik, ek wil amper sê, baie eenstemmig geklink dat ons

nooit rassisties was nie, nooit NP gestem het nie… Wat is die term wat hulle destyds

gebruik het? Lilly-white Ons was amper sondeloos gewees rondom apartheid, en tog

was daar apartheid. Hoe dink julle het die swartmense apartheid beleef? Hoe rym dit

met wat hulle sê of destyds gesê het?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!