25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 13: Opvolggesprek met Danie en Linda

p640

402

403

404

405

406

407

408

409

410

411

412

413

414

415

416

417

418

419

420

421

422

423

424

425

426

427

428

429

430

431

432

433

434

435

436

437

438

Danie: Ek was vyf uur in die oggende daar waar hy gesê het hy slaap, hy is weg. Maar

in elke geval jy weet ek dink soort soek soort. Kultuur, ek sien nou baie maal in die

groot stede die vermenging en wat groot aanpassings is. In ons familie is daar

vermengings. Ek hoor die probeer en ek hoor die konflikte. ʼn Neef van my se seun is

met ʼn Indiër vrou, ʼn Moslem, getroud. En ek hoor hierdie kernoorlog wat tussen hulle

plaasvind, die botsing. Want as die seksuele en daai goed verby is, dan pop hierdie

goeters uit. So ek nog steeds soort soek soort, jy voel tuis in jou kultuur en in jou taal

in. Wat is die ander ding wat ons gesê het.

Albert: Oor die kerk van Welkom jou ontuis laat voel.

Danie: Mariaan onthou jy daar by ons was die swart man en vrou wat die kerk ook

gebruik en ek sien hulle ook nie meer daar nie. Hulle word ingeskakel, daai ouens word

ingeskakel. Hulle name is op die gebedslys. Hulle sit saam in die kerk hulle sing saam,

hulle bid saam. Maar dit is die uitsondering. So ek sê weer ek dink daar waar ons is, is

daar ʼn vryheid en ʼn openheid wat ek nog nooit in my hele lewe ervaar het nie. Maar ek

glo as ek kyk na, ek het baie kennis van die Hervormde kerk, no go. Gereformeerde

kerk, baie NG Kerke wat ek mee te doen oor swart mense... Ek meen, die ouens

sukkel nog om vrouens in die ampte aan te stel, hulle verstaan dit nog nie eers nie wat

die Skrif dit vir ons verduidelik nie. So die sukkel met kultuurgroepe is... ek dink die

kerk laat hom nie... ek kyk ook nou hier in [Welkom-]Suid ook wat daar blatante

rassisme is wat ek nog nooit gesien het nie.

Linda: Kyk die punt is net Albert, en ek is so dankbaar dat die Here my dit laat ervaar

het, want dit is ook ʼn groeiproses waardeur jy moet gaan. Dit is nie iets wat omdat dit

van jou verwag word, dit daar is nie. Dit is ʼn groeiproses, dit is ʼn hartsaak ja, maar dit

is ook van val en opstaan en seer kry en... Maar daar is goed wat jy kan saam oor

praat en een van die goed is jy kan oor die Woord saam praat. As jy met ʼn swart

gelowige, wit gelowige maak nie saak nie, as jy met ʼn kind van die Here praat het jy die

Woord wat vir julle saambind. Die ander goed is half nie belangrik nie, want om mekaar

te vind in die Woord is so wonderlik, want hulle verstaan dit so eenvoudig dan ek dink

by myself hoekom het ek die hele tyd hieroor gewonder en dit is maar net so

eenvoudig. En hulle leef dit so.

Albert: Wat sal die kerk moet doen as hy ʼn groter agent vir versoening in Suid-Afrika

wil wees?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!