25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 1998)

p411

73

74

75

76

77

78

79

80

81

82

83

84

85

86

87

88

89

90

91

92

93

94

95

96

97

98

99

100

101

102

103

104

105

106

107

geken het, met al sy uitwasse, al sy negatiwiteite sonder dat ons daarop gereageer het.

Of is ons nou van die wa af?

Hanlie: Of is elke mense in sy wese 'n rassis?

Isak: Ek dink wat Hanlie sê, is dat elke mens in sy wese 'n rassis is. Ek dink miskien in

'n mate, uit ervaring toe ons dogter die eerste keer in Frankryk kom. Hulle seun het

hierdie meisie uit Afrika uit. Toe sy begin om die mense te ontmoet, was daar

onmiddellik hierdie vrae oor apartheid, nou begin mens verduidelik – nog deur tolke

ook – die ding van net blankes mag op hierdie bankie sit, en net blankes mag in hierdie

parkie sit en verskillende rye en almal het ge-oe en ge-aa daaroor. En toe sy die een

ouma ontmoet was haar eerste reaksie toe sy met haar praat, weet jy, ek is verlig om

te sien jy is darem nie swart nie. Almal het hierdie vreeslike persepsie oor apartheid; jy

mag net nie rassisties wees nie, en tog "ek is so bly jy is nie swart nie".

Albert: Iemand het laas week gesê, dit 'n ding wat dwarsoor die wêreld gebeur, en 'n

ding wat gaan bly.

Danie: Die gedagte is apartheid was, is en sal altyd wees.

Frans: Ek wil net sê, in die res van die wêreld word dit dalk net nie apartheid genoem

nie, dis klasse verskille of stand verskille of status of rykdom. Ek het nou al die voorreg

gehad om 'n paar keer te kon gaan rond te beweeg oorsee. 'n Mens kom dit tog agter.

Ons noem dit apartheid want dit is swart en wit wat uitmekaar gehou word, maar in die

ander dele van die wêreld gaan dit oor klasse of stand verskil.

Elsa: Nie noodwendig nie, daar is gewoonlik kleur by. Jy kan maar gaan kyk in party

van die Amerikaanse State, werk die, wat hulle noem, Latino's. Dis mense met 'n

effense bruin kleur. Dit gaan gewoonlik met kleur gepaard.

Albert: Wat maak Suid-Afrika dan nou so sleg? As julle dan nou sê dit gebeur orals,

hoekom hierdie hengse klomp stof oor ons?

Isak: Ons was naïef, en ons was eerlik.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!