25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p445

621

622

623

624

625

626

627

628

629

630

631

632

633

634

635

636

637

638

639

640

641

642

643

644

645

646

647

648

649

650

651

652

653

654

655

656

Hanlie: Dit moet 'n hartsverandering wees. Jy moet 'n besluit maak, en dan groei jy.

Johan: My vraag is net, as jy nou iets weggevat het, wat sit jy in die plek daarvan. Ons

het nou apartheid weggevat, wat sit ons in die plek daarvan? Die one rainbow nation

waarvan ons praat? Dit klink vir my hier in ons gesprek erken ons nie meer dat daar

verskillende groepe bestaan nie, nie die een beter as die ander nie, maar verskillende

groepe wat ander kulture het, wat ander tale het, wat ander gewoontes het, wat nie

noodwendig by mekaar wil wees nie. Ons ontken dit lyk my.

Hanlie: Nee, waar kom jy daaraan dat ons dit ontken?

Johan: Nou wat sit ons in die plek van dit wat ons weggevat het?

Hanlie: Christenskap hoop ek.

Johan: Ja. Noudat ons klaar jammer is oor apartheid, en dit wat ons gedoen het, want

ons het vreeslike dinge gedoen. Wat kom ons in sy plek?

Albert: Gelykheid, in plaas van ongelykheid in die verlede. Hoop ek. Dis die een ding

wat dwarsdeur kom, dit was maar net nie gelyk nie. Die speelveld was nie gelyk nie.

Ons behandeling en die behandeling wat swartes gekry het, waar ook al, het net

eenvoudig verskil. Al wat die teendeel kan wees van wat daar was, lyk my, is die

gelyke behandeling van mense. Ons moenie na die anderkant toe oorval nie, dis die

gevaar. En ek dink ons het sekerlik iets daarvan in SA op hierdie stadium. Dat die

swartes nou weer 'n meerdere posisie wil inneem teenoor die blankes se mindere

posisie, wat ook nie die oplossing is nie. Daarom praat die grondwet van die gelykheid

van mense. Dis waarby ons sal moet kom.

Mike: Rassisme moet nou nie omgekeerd raak nie. Dit is besig om sterk deur te kom in

hierdie plaasmoorde, waar die blanke boere net omdraai en sê nou het ons genoeg

gehad. En wat is die gevolge daarvan, omgekeerde rassisme en haat; waar die boere

gaan omdraai en sê tot hier toe en nie verder nie.

Albert: Maar is dit nie omdat ons alles deur 'n kleur-prentjie wil sien nie?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!