25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 14: Opvolggesprek met Isak

p650

108

109

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123

124

125

126

127

128

129

130

131

132

133

134

135

136

137

138

139

140

141

142

143

144

Albert: Ek is bly jy sê dit want ek kry die idee dat daar is baie van ons wit mense in

Suid-Afrika wat sukkel om op daai punt te kom om mense as mens te sien en nie as wit

mens of swart mens nie.

Isak: Ja dit is net so, vir my is dit nou tweede natuur. Jy aanvaar nie noodwendig as jy

by ʼn plek byvoorbeeld by ons in stap hierdie ou is swart hy moet in die tuin werk. En

hierdie ou is swart hy moet vir ons tee maak. Ek meen die een wat by ons tee maak is

my grootste pal want ons praat oor kerk en sy is baie betrokke by haar kerk. En sy het

gesien eendag daar ek het ʼn Book of blessings en sy vra waar is hare? Ek moet vir

haar ook een gaan maak. Sy maak die tee dan kan ons ʼn diep geestelike gesprek hê.

Vir my, wat dit aanbetref het, die kleur verdwyn in daai werksomstandighede. Ek kan

vir jou in realiteit... CB werk daar, ons kantore was lank langs mekaar gewees, sy

noem my big brother en ek noem haar little sister. En ek het voor verlede jaar het ek ʼn

konfliksituasie het ʼn swart dame wat vir my gewerk het, aan my gerapporteer het... Sy

het ʼn opmerking oor my gemaak en toe ons daar uitstap toe vra CB did you hear what

she said? Ek sê vir haar nee ek het nie gehoor nie. En toe stap sy in die dame se

kantoor en sê we heard what you said about Mr Isak and you are going to pay the

consequences. Dit is die verhoudings wat ons het. Maar vir my, wat dit aanbetref het

die wit/swart verdwyn. En ek sê dit nie net om dit te sê nie. Ek sal met daai mense

enige tyd assosieer. Die studente is anders, want hulle kom uit ʼn ander dimensie. En

ons het ʼn soortgelyke ervarings gehad in 2009 toe ons na Amerika gegaan het. Toe

ons daar by [ons dogter]-hulle gekom het, die Saterdagmiddag geland en die

Sondagoggend toe sê sy vir my ons is uitgenooi vir ete by haar dogtertjie se beste

vriendin. En ons ry daar en dit is ʼn redelike upscale omgewing waar hulle gebly het en

ons ry daar in ʼn Golf Estate in en dit is net groot huise en groot karre. En toe ons by die

huis stilhou toe is die ʼn African-American gesin. Die man is ek dink die CEO van

Benetton, daai maatskappy, in Florida jy weet. Ons het die hele dag daar gekuier en jy

het nie by swart mense gekuier nie. Dit het verdwyn. As jy so ver kan kom om verby...

selfs daai ou in die tuin, as jy hom so kan behandel soos wat jy... die kleur verdwyn.

Daar is gebruike, daar is ʼn manier van doen wat altyd anderste as ons sal wees. As dit

by kos kom en daar is ʼn funksie met kos dan moet jy weet hulle het ʼn ander attitude

oor kos as wat ons het. Of hy nou ʼn tuinwerker is of ʼn deputy director is. Daar is nog

steeds daai kultuurverskille. Maar as dit kom by integriteit en as dit kom by gesindheid

en intellek, dan steur ek my nie aan kleur nie.

Albert: Dink jy wit Suid-Afrikaners is meer rassisties, minder rassisties as voor 1994?

Dalk net meer uitgesproke?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!