25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 17: Korrespondensie van Johan

p699

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

72

net hoop dat hulle geleenthede sal gegun word om ʼn bydrae te lewer tot die

ontwikkeling van ons mooi land. Indien nie is hierdie maar net nog ʼn snuifgetrapte

Afrikaland in die toekoms.

2 APARTHEID

2.1 Het jou sienings oor Apartheid verander in die afgelope veertien jaar?

Nee, inteendeel.

2.2 Hoe dink jy nou oor Apartheid?

Ek neem aan as ons praat van “apartheid” bedoel ons daardie kwetsende,

diskriminerende maatreëls waar een bevoordeel was bo ʼn ander bloot op grond van sy

velkleur. Dit was verkeerd en moes baie seergemaak het. As dit egter gaan oor die

beskerming en uitbouing van minderheidsregte dan is my siening nog dieselfde. ʼn

Reënboognasie is ʼn illusie. Daar is verskillende groepe wat afsonderlik onderskei en

gebind word deur gemeenskaplike taal, kultuur, geloof ens. Gun hulle om hulleself te

wees. Gun hulle dieselfde geleenthede in die arbeidsmark deur kompetisie gebaseer

op vermoëns en vaardighede en nie op grond van sg. “agtergeblewendheid” nie. Orals

in die wêreld word groepe se individualiteit erken sonder diskriminasie. Hoekom moet

dit hier anders wees?

2.3 Wat was volgens jou die probleem met (of die hart van) Apartheid? Wat

was die “fout” van Apartheid? Waarom het die beleid soveel weerstand ontlok?

Omdat dit mense be(ver)oordeel het op grond van velkleur. Kwetsende maatreëls van

klein apartheid het tot in die diepste deel van mense se siele seergemaak, omdat die

een groep nie die ander gegun het wat hy homself gegun het nie. Om mense

deelname aan die regering van die dag te ontse op grond van velkleur, het net haat

laat ontstaan. Die sosiale eksperiment van aparte ontwikkeling het ontaard in

apartheid. As dit by aparte ontwikkeling met gelykwaardige geleenthede gebly het, het

dit dalk nooit so seergemaak nie.

2.4 Is jy nou meer of minder rassisties as vroeër? Hoekom?

Weereens is die vraag: as ek dan nou ʼn rassis is, hoekom moet net ek verander? Is

swart mense dan nie net sulke groot rassiste nie en wat van hulle? Regstellende aksie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!