25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 14: Opvolggesprek met Isak

p660

477

478

479

480

481

482

483

484

485

486

487

488

489

490

491

492

493

494

495

496

497

498

499

500

501

kerkeenheid te laat gebeur, op strukturele vlak praat ek nou, van as ooit daarna. Ek

dink daai tyd is verby. Ek het self groot vrae of ons kerk hereniging gou gaan regkry en

of ons dit nie maar moet los vir die volgende geslag om dit te doen nie.

Isak: Ja ek voel ook oor die kerk eenheid... Dit is net so interessant, daar is soveel

ministries en bedieninge in kerk in Thabong en in Bronville. Want ek meen al is daar

kerkeenheid self binne die NG kerk, is daar nog steeds hierdie verskillende aanslag

van bediening. Die een ou voel tuis in hierdie bediening en die ander ou voel nie tuis in

hierdie bediening nie. Ek dink ook daai vrese wat by daai ouens is as dit gaan oor kerk

is jy weet die swart mense gaan ons kerke oorneem en sulke goed. Ek dink nie dit is

rêrig so nie. Hulle hou anderste kerk as ons kerk... maar dit is iets anderste. Daai is ʼn

moeilike storie. Ons is nou die aand by die Metodiste kerk, want ons het so ʼn manne

bedieninge by die kerk waar ons Saterdae oggende bymekaar kom, Saterdae oggende

sesuur, en ou PD – verlede jaar was hy die groot dryf agter daai mars gewees – en

daar is alweer ʼn mars wat hy nou beplan en toevallig het hy toe klaar die datum en die

tyd bespreek gehad met die munisipaliteit en toe is daar mense van die Metodiste kerk

wat ook by die munisipaliteit was om ʼn datum te kry vir ʼn mars en hulle s’n is klaar

goedgekeur waarby julle kan inskakel. Die Metodiste kerk, St. Luke's, kom hier en sê

hulle het in die oggend twee dienste en dan kom die swart kerke vir hulle diens, ek dink

van elfuur tot tweeuur of drie-uur hou dit aan, en hulle het nog steeds daai behoefte om

op hulle eie manier kerk te hou. Maar dit is ʼn ander gesprek daai.

Albert: Baie dankie ek waardeer jou tyd vreeslik.

{Einde van die gesprek}.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!