25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 1998)

p410

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

72

rol het dit in jou lewe gespeel?, hoe het ons oor apartheid gedink?, wat was die

dominante diskoerse of dominante stemme in die apartheidstyd?, wat het die stemme

gesê, en daarmee saam wat is nie gesê nie, en dan miskien in terme van beelde

waarmee ons apartheid sou wou beskryf. Dit is maar min of meer wat ek in gedagte

het, maar ek sê weer: Die bedoeling is nie dat dit 'n vraag en antwoord styl moet wees

nie, ons moet mekaar in gesprek gaan.

Miskien kan ek net ter inligting sê, vir die beplanning vorentoe het ek gedink dat ons by

die derde sessie meer gaan fokus op die swart siening van apartheid, hoe het hulle dit

gesien, wat was die effek daarvan op die swartmense gewees. Die vierde sessie gaan

ons praat oor die kerk en die rol van godsdiens spesifiek, die vyfde sessie gaan ons

aan daarmee en gaan ons praat spesifiek oor skuld, was apartheid inherent boos

gewees, of was dit 'n goeie ding wat skeef geloop het, 'n fout, die rol van die WVK. By

die sesde sessie gaan ons aan met skuld en dan ook die lyn probeer deurtrek om dit

persoonlik te maak. Die sewende ene gaan dan nou wees ons reaksie op skuld, hoe

gaan ons dit vorentoe hanteer. Dan kom iets soos regstellende aksie in, en ons laaste

byeenkoms op 5 November gaan ons praat oor die pad vorentoe. Iewers langs die pad,

moet ons Nazi-Duitsland inbring. Persoonlik sien ek heelwat parallelle tussen ons

situasie en dit wat tydens die tweede wêreldoorlog in Duitsland gebeur het. Ek sou

graag 'n paar gedagtes daaroor wou deel. Goed, wie wil nou die bal aan die rol sit?

Elsa: Ek wil graag 'n opmerking maak oor verlede week, dis net 'n stelling wat ek wil

maak. As ek nou so geluister het na ons almal, en wat ons gevoel is oor apartheid en

vir ons almal nog altyd was, is dit vir my bitter snaaks dat daar ooit apartheid in ons

land was.

Hanlie: Ek wil daarop reageer. Wat vir my nou weer getref het toe ek deurgelees het,

was dit vir my opvallend hoeveel mense gesê het "ek is nie rassisties grootgemaak nie"

of "ek is nie 'n rassis nie", maar direk daarna in die volgende sinnetjie sê ons dan iets

wat absoluut rassisties klink. Ek wou graag vanaand gesê het, moet ons nie miskien as

terugblik op verlede week, net eers vir onsself almal hier duidelikheid kry oor wat

bedoel ons as ons praat van rassisme nie. Miskien sien ons dit almal dieselfde nie.

Albert: Ek dink dit is 'n baie geldige punt wat jy maak, ek het dit ook opgetel, dit was

ook my vraag. Die spottery: daar was niemand wat nog ooit vir die Nasionale Party

gestem het nie, dis die gangbare ding. Toe ek hierdie transkripsie deurlees, toe dink ek

ook – as dit waar is, hoe het dit gebeur dat daar 'n beleid was wat ons as apartheid

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!