25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)

p395

257

258

259

260

261

262

263

264

265

266

267

268

269

270

271

272

273

274

275

276

277

278

279

280

281

282

283

284

285

286

287

288

289

290

291

292

293

Frans: Stuur hom na die dominee toe…

Danie: Ja, hy het mos baie kamers; dis 'n groot huis.

Ben: As dit nie was vir my bediende nie. Sy woon in Botshabelo in Bloemfontein, maar

sy werk al jare by my. Maar haar mense kom vir haar kuier, partykeer twee, dan moet

hulle in daai huisie van haar, daai kamer moet hulle almal slaap. Dis vir my bietjie 'n

kwelling wat ek nie weet hoe om te maak nie.

Albert: Ons sal kyk hope ons vir Ben 'n antwoord kan uitwerk oor die volgende agt

sessies. Nog? Hanlie?

Hanlie: Ek het nou net gedink, omdat ek hierdie probleem het om almal in die rede te

val. In hoe 'n mate gaan jy as gespreksleier dalk aandui, of gee ons vir jou 'n

aanduiding? Gestel sy sê iets en ek wil daarop kommentaar lewer, maar hy wil ook en

sy wil ook. Omdat die groep tot groter is as 'n gewone gesels groep. Wat gaan ons

doen om 'n aanduiding te gee? Gaan ons effens soos 'n informele vergadering werk, of

hoe gaan ons dit doen?

Albert: Ek sy kyk hoe dit gaan. Ek sal probeer om tred te hou met die draad van die

storie. As iemand 'n saak het en mense begin daarop uitbrei en daarvan afdwaal, dan

sal ek probeer om weer terug te kom na die lyn waarmee ons besig is. Maar ons moet

maar met mekaar praat. Dit is 'n oop gesprek en as iemand iets sê en jy het goeie rede

om hom in die rede te val… Wag net dat hy 'n punt sit by sy sin en dan sê jy maar. Ek

dink ons moet maar praat. Goed, ons sal maar sien hoe dit gaan. Ons is 'n bietjie baie,

maar so 'n aanduiding of iets – ek sal dit hopelik raak sien en vir almal 'n geleentheid

gee. En as iemand niks sê nie, gaan ek op 'n stadium ook vra wat sê julle hiervan. Jy

gaan nie verplig wees om iets te sê as jy niks wil sê nie. Ek gaan niemand forseer om

oor 'n onderwerp iets te sê nie, maar tog dat almal 'n geleentheid sal kry. Ons kan

maar praat met mekaar. As iemand te veel die ander in die rede val, behou ek my

darem die reg voor om te sê: kom ons hoor net gou wat hy of sy te sê het.

Isak: Ons is almal ordentlike, stigtelike mense…

Albert: Ja ek verwag nie moeilikheid van almal van julle nie (gelag). Net van

sommige…

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!