25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998)

p485

404

405

406

407

408

409

410

411

412

413

414

415

416

417

418

419

420

421

422

423

424

425

426

427

428

429

430

431

432

433

434

435

436

437

438

439

440

Isak: As hy nou sê ons moet vrug dra wat by die bekering pas, wat moet ek as individu

dan doen? Moet ek maak soos Elsa sê, moet ek 'n motor gee? Moet ek 'n deel van my

huis gee? Wat moet ek gee? Moet ek 'n deel van my salaris afstaan? Dit is my vraag.

Al wat ek ervaar het, en my pad loop in Thabong reeds van 1987 af … Na wat ek

ervaar het, het ek telkens weer teruggegaan. Ek is uitgejaag en ek het teruggegaan. Ek

kon al op tien verhoë gestaan het… Dit oggend wat Mandela vrygelaat is, het ek in 'n

saal gestaan. Ek kon daardie oggend gesê het "ek is jammer". En ek kan op tien ander

verhoë gestaan het en gesê het "ek is jammer", bly "ek is jammer" of wat ook al. Maar

dit wat ek gedoen het van daardie tyd tot nou toe, waar ek 80 tot 90% – ek kan nie sê

ek word onvoorwaardelik aanvaar nie – maar waar ek wel aanvaarding geniet binne

daai gemeenskap waar ek werk. Ek dink net as gevolg van my gesindheid, my

commitment vir die werk wat ek in daai gemeenskap wil doen tot voordeel van daardie

mense. Ek dink ek het meer bereik as sou ek op tien verhoë staan en sê "ek is

jammer" of as ek tien motors gehad het, nog tien motors ook geskenk het. Dis hoe ek

voel. Wat word dan van ons verwag? Ek is nie aggressief daaroor nie, dit is net "wat

word van my verwag?"

Johan: En wie gaan nou besluit dit is nou genoeg?

Isak: Dit is reg ja.

Johan: En wie is daardie persoon?

Hanlie: Jy self?

Johan: Nee, maar iemand wil nou al ons karre en ons geld hê. Wie gaan nou besluit

"julle het nou genoeg betaal"?

Albert: Daar was op 'n stadium voorgestel dat ons in Suid-Afrika sogenaamde wealthtax

moet hê: 'n Rykdomsbelasting, welgesteldheidsbelasting. Die syfer wat genoem is,

is 30%. Dit is een ding wat byvoorbeeld al op die tafel is. Sou dit kosmeties wees, of

sou dit waarde hê?

Isak: Ek sou sê dat dit kosmeties is. Op die oomblik is daar 'n swart middelklas wat

ontstaan het, en daai ouens is meer welgesteld as wat ek en jy is, of kan hoop om te

wees. Waar kry hy in hierdie kort tydjie daardie tipe welstand? Gaan hy dit betaal?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!