25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)

p407

699

700

701

702

703

704

705

706

707

708

709

710

711

712

713

714

715

716

717

718

719

720

721

722

723

724

725

726

727

728

729

730

731

732

733

734

735

hier in die jaar ’63, ’64, ’65, daar rond, en dit is die eerste wat ek van apartheid gehoor

het. En vir jare het daai ding teen die muur gestaan, totdat iemand dit op 'n stadium

gaan doodverf het. Dit onthou ek.

Ek deel met Danie die siening, dat ons ook in 'n mate maar slagoffers was van

apartheid, weliswaar 'n bevoorregte slagoffer, ons kan nie ontken dat ons nie besonder

bevoorreg was nie, maar die situasie waarin ons nou sit, het ons ook in 'n sin geërf, dis

nie net ons handewerk nie en veral ons kinders en die mense wat jonger as ons is,

hulle het iets geërf waarin hulle miskien glad nie 'n aandeel het nie, dit gaan vir hulle

lank vat voordat hulle hulle voete gaan vind, in die nuwe post-apartheid Suid-Afrika, en

dis hoekom ons hierdie groep het. Dit is vir my belangrik dat ons hierdie post-apartheid

Suid-Afrika laat werk, hy móét werk. As ons hom nie gaan laat werk nie, dan is daar

nie 'n toekoms nie. Ons is die mense wat hierdie ding moet laat werk, vir ons maar

veral vir ons kinders. En dit is my sê.

Laaste opmerking voor ons afsluit?

Ben: Toe ons by die kinderhuis was, was daar 26 swartetjies daar, saam met die 116.

Toe het die dame daar gesê, daar is geen probleme nie, die blankes aanvaar daai

swartetjies en daai swartetjies is gehoorsamer as die blankes. Hier by Toronto Place,

is daar 'n klomp kleuterskole, daar is omtrent die helfte swartetjies daar, as hulle in

hulle rye staan of so, is dit nie een ry swart en een ry wit nie, dit staan langs mekaar en

deurmekaar en doen als saam, eet saam, dieselfde goed. So vir hulle gaan dit baie

makliker wees.

Albert: Ek dink Ben is reg, die kinders wat nou nog deur die skool fase moet gaan,

hulle gaan dit makliker hê. Ons is in die moeilike posisie, ons wat nou nog halfpad met

ons voet in die ou bedeling gestaan het en met ons voet in die nuwe bedeling.

Danie: Net 'n laaste opmerking oor iets wat Ben vroeër vanaand gesê het: oor die kerk,

maar ook oor die media. My kinders het in my huis groot geword, dat hulle sê vir die

swartman en swart vrou, oom en tannie, wat vir baie mense onaanvaarbaar is. Totdat

hulle ook op 'n stadium blootgestel is deur die media dat dit 'n oom of 'n tannie is, dit is

ook vir my 'n interessante blootstelling waaraan ons almal onderwerp word, ons moet

nie die mag in media onderskat nie.

Albert: Nouja, daaroor sal ons volgende week gesels.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!