25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 1998)

p418

328

329

330

331

332

333

334

335

336

337

338

339

340

341

342

343

344

345

346

347

348

349

350

351

352

353

354

355

356

357

358

359

360

361

362

363

364

nou maar xxx, want ek wil nou nie die man se van hier noem nie. Hy is dan nou Piet

xxx. En toe het die man vir hom gesê ek gaan vir tien minute weg en as ek terugkom

en jou van is nog xxx, dan kry jy nie werk by my nie. Dit hele idee is maar, jy kan nie

my van hê nie, ons kan nie onder dieselfde van bekendstaan nie.

Daarom wil ek net sê, ek het tog van kleins af het ek geweet wat aan die gebeur is, is

verkeerd was. Ek kan nie vandag as verskoning gebruik "dit is op my afgedwing", of

"dit is deur die regering op my afgedwing" en ek was nie bewus daarvan nie.

Frans: Vertel ons iets van die geweld wat by politieke vergaderings plaasgevind het.

Die gooi van stoele, tamaties…

Elsa: Wat Hanlie nou vertel het, sulke goed ontstel my verskriklik, in my wese is ek 'n

humanis, en ek kan nie hierdie wrede goed… kan ek nie hanteer nie. Ek het nie saam

met swartmense grootgeword nie, die kennis wat ek van swartmense gehad het was

die enkele kere wat my ma – sy het gewoonlik haar huiswerk self gedoen – ʼn bediende

gehad het. Dit is die kontak wat ek met swart mense gehad het. Ek het nooit aan hulle

gedink as iets anders as 'n werker nie, dit het gister skielik by my opgekom, ek het iets

op die TV gesien van 'n swart man en vrou wat liefdevol teenoor mekaar optree. Ek het

nooit gedink aan swartmense as “mense” wat opgroei, trou, liefde maak, kinders het en

weet wat lewe soos ons nie. Ek het hulle gesien as daai swart persoon wat daar by jou

kom werk. En wat ek verder van die swartes geweet het was wat ek in die geskiedenis

geleer het. Ons het geleer die boere was hierdie heilige mense wat nooit iets verkeerd

gedoen het nie, en die swartes was hierdie barbare wat babatjies se koppies teen die

wawiele stukkend geslaan het. Dis die persepsie wat ek gehad het van swartmense.

Ek was half bang vir hulle, totdat ek groter geword het en agtergekom het dis nie rêrig

so nie.

Albert: Die hele gedagte van die trekarbeid-stelsel het dan ook bygedra dat ons selde

swartes gesien het in terme van gesinne, jy het 'n klomp swart mans gesien wat in 'n

hostel bly, hierso op die myn byvoorbeeld, hulle het waarskynlik iewers vroue maar ons

dink nie daaroor nie.

Naomi: Ek wil graag by Hanlie aansluit. Ek het 'n aanknopingspunt daarso. Ek het ook

as 'n Sap grootgeword, ek was nog in die Laerskool toe het Sir de Villiers Graaff

Prieska toe gekom, waar ek grootgeword het, en dit was 'n verskriklike optog gewees,

want die groot slagspreker kom Prieska toe! En toe is die Nasionale Party, dis daai tyd

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!