25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p576

553

554

555

556

557

558

559

560

561

562

563

564

565

566

567

568

569

570

571

572

573

574

575

576

577

578

579

580

581

582

583

584

585

586

587

588

589

Albert: Jy is reg, in ons agtergrond sou jy sê om nie te vernietig om aandag te kry nie,

maar dit lyk my dit is wat werk. Kyk, dit is my frustrasie, vra ek altyd hoekom vat dit

eers so iets voordat ʼn eenvoudige ding gebeur soos ʼn loodgieter wat kom en die pype

opkoppel? Hoekom moet ʼn mens altyd so ver gaan voordat ouens hulle werk gaan

doen?

Frans: Jy sien en daar kom daai stukkie, ek wil amper sê, rassisme in my nou weer na

vore. As ek nou sien hierdie stakings van die vullis ouens wat die dromme so omkeer

in Kaapstad in die hoofstraat of waar ook al, dit is dieselfde ouens wat dit weer op ʼn kol

moet gaan skoon maak. Of hulle steek treinwaens aan die brand wat derduisende

rande kos wat vir my en jou geld kos. Ons is die belastingbetalers en daai ou betaal nie

belasting nie. Jy weet sulke goeters verwerk ek moeilik. Maar dit is nie nou so dat ek ʼn

lang mes kan uithaal en, jy weet dit kom by jou op. Jy weet dit maak jou net vies, maar

more dan voel jy weer ʼn bietjie beter.

Albert: Ja, maar hierdie dinge werk kumulatief, dit bou op.

Frans: Ja en die ding is met hierdie laaste stakings, nou praat die mense hulle eis 15%

en ons dink 15% is vreeslik. Ek meen dit is nie wat jy gaan eis by jou werkgewer as jy

dit nou sou kon doen of wat ook al nie. Maar dan moet ʼn mens ook gaan kyk na die

verwysingsraamwerk. Wat is 15% op sy minimum loon? Versus 15% op die skaal waar

jy is of ek is of wat ook al. ʼn Mens moet daarvoor ook begrip hê.

Albert: Gaan ons ooit wegkom om met ʼn wit/swart bril na die wêreld te kyk? Ons kyk

ons na die wêreld en as iets gebeur dan sê ons nee maar dit is weer ʼn swart man, of

die wittes is mos nou maar so. Gaan ons ooit op daai punt kom? Of kry ons dit al reg

om na mense as mense te kyk, of kyk ons nog na mense as wit mense of swart

mense?

Frans: Miskien moet ons die vraag anderste vra. Waar in die wêreld kyk hulle nie met ʼn

swart/wit bril na mekaar nie? Kom ons vra die vraag, het dit in Amerika heeltemal

gewerk? Ek glo nie.

Albert: Nee uiteraard. Daar is seker orals nog iets van daai rassisme.

Elsa: Ek glo nie ons sal ooit heeltemal daarvan kan weg kom nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!