25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 20: Toestemmingsbrief

p717

Studiegroep: Hoe leef ons in die nuwe Suid Afrika?

Toestemming van mede-navorsers

Ek het die inligtingstuk deurgelees en met die studieleier deurgepraat. Ek het op

hierdie stadium nie verdere vrae oor die projek nie.

1. Ek verstaan en stem in dat ek vrywilliglik deel neem aan hierdie studieprojek en

dat ek te enige tyd kan onttrek sonder benadeling.

2. Ek verstaan en stem in dat die gesprekke op band opgeneem en getranskribeer

sal word.

3. Ek verstaan en stem in dat hierdie transkripsies die basis sal vorm van Leon M

Foot se navorsing vir sy doktorale proefskrif.

4. Ek verstaan en stem in dat die transkripsies so aangepas sal word dat geeneen

van die deelnemers geïdentifiseer sal kan word nie.

5. Ek gee my toestemming dat hierdie inligting gebruik mag word in enige

toekomstige proefskrif of publikasie onderhewig aan punt 4 hierbo.

Geteken te Welkom op hierdie _____ dag van _______________ 1998.

Handtekening: _________________________

Naam voluit: __________________________

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!