25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998)

p500

221

222

223

224

225

226

227

228

229

230

231

232

233

234

235

236

237

238

239

240

241

242

243

244

245

246

247

248

249

250

251

252

253

254

255

256

te mis. Ek dink ouens wat dit sê mis die hele punt van die storie. Dit gaan nie oor goed

wat ons aanmekaar gedoen het nie, dis sekondêr. Dit gaan vir my, en dit kom elke keer

uit my gesprekke met die swartmense, ons hier, in my gesprekke met al die mense, in

die goed wat ek lees, ons mis die uitgangspunt wat al verkeerd neig, ons vertrek van 'n

bepaalde punt wat mense in kategorieë sit, van wit en al die ander, en dan kan jy ook

maar sê van beter en slegter, dit is hoe ons gedink het daaroor. En as ons dan nou

praat oor moorde en menseregte skendings en sulke goed, dan is dit alles maar

simptome van 'n dieper liggende siekte, en ek dink ons, by name die Afrikaners, die

blanke gemeenskap, is geneig om in daai simptome vas te kyk en te sê daarvan het

ons niks geweet nie. Maar ons was elkeen ten diepste deel van die siekte as ons

daardie beeld wil gebruik. Ek sou graag meer daaroor wou hoor, want dit lyk my dis 'n

kardinale ding wat ons in hierdie hele proses van versoening, die proses van mekaar

vind in die nuwe SA, wat ons mis, ons praat rondom die punt.

Mike: Ek wil daarop antwoord. Ek dink om te sê dat jy die punt mis, en verby die dade

moet kyk en net kyk na die stelsel, dán mis 'n ou die punt, want, apartheid was 'n

beleid wat gevorm was deur 'n party en ons het blindelings saamgeloop, maar daar

was wel diegene, ek dink hier is onder ons van hulle wat nooit vir daai party gestem het

nie, ek sê nie dis ek nie, maar ek dink hier is van hulle, wat wragtig sy bes probeer het,

ouens soos Beyers Naudé. En om nou om te draai en te sê, luister jy het gesondig

want jy was 'n blanke, en nou moet al wat blanke is sê, apartheid was sonde en ons

het almal nou gesondig. As ek sê ek het geen deel gehad aan daai beleid nie, ek het

dit nie gemaak nie, as ek iemand te na gekom het en sê voertsek hier uit, dis my skool,

dis my bus, ja. Maar jy kan nie volgens my, kan jy nie net na een ding kyk, apartheid, jy

moet sê wat was die sondes van apartheid.

Hanlie: Ek wil iets daarop antwoord. Ek dink dat as ons nou eendag saam praat met

swartmense, en ons begin by hierdie punt, gaan ons nooit verder kom nie. Want ek wil

saamstem met wat Albert gesê het, dit is vir die swartmense die heel belangrikste. Nou

die aand het ek 'n TV program gekyk, en in daardie program was een van die hoof

temas wat almal gesien het… Ek praat met my wit vriende, en almal van hulle sê ek

het nie deel daaraan gehad nie, ek het niks gedoen wat verkeerd was nie en dan kom

hy op ou end weer tot “the fact that you did nothing, makes you guilty”. “You were in

the system and you did nothing...” Natuurlik, mense soos Beyers Naudé, sal niemand

van verwag dat jy nóú moet sê hy is jammer nie, want hy het dit klaar gesê die dag toe

hy besluit het om om te draai, sy dade het dit gesê. En ek dink nie dit moet gaan

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!