25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 15: Opvolggesprek met George

p675

516

517

518

519

520

521

522

523

524

525

526

527

528

529

530

531

532

533

534

535

536

537

538

539

540

541

542

543

544

545

546

547

548

549

550

551

ek gaan werk ek in Hertzogville, dan is ek die enigste blanke ou in daai hele swart

gemeenskap. Dit pla my nie ʼn sekonde lank nie. Ek het partykeer het ek gedagtes

daaroor gekry, sê nou maar net my ek kry ʼn praktiese probleem met my motor, maar

my belewenis daar met van die mense wat ek daar te doen gehad het, het ek geen

rede gehad om enigsins bedreig te voel nie. Dit is my oortuiging dat dit is ʼn ding wat...

hy moenie geforseer word en gedwing word en gedruk word in ʼn rigting nie. Dit is ʼn

proses wat moet verloop en oor tyd sal hy wel kom waar ons hom graag wil hê. En dit

is dan nou heeltemal... dat die oorsake wat wrywing en spanning en ongelukkigheid

kan veroorsaak, sal verwyder wees. Jy weet en ʼn ander ding wat my altyd pla... Ek het

altyd toe ek nog prakties skool gegee het, dit is so tien en ʼn half jaar wat ek in die

klaskamer gestaan het, het ek baie keer vir die kinders gesê Jesus het gesê toe Maria

die salf op sy voete smeer en die nardus olie op sy kop gegooi het gesê die armes sal

julle altyd by my hê, maar vir My sal julle nie altyd by julle hê nie. Ek dink dit is ʼn

gegewe ons gaan nooit, seker heeltemal volkome kan wegdoen, wat ook al ons doen

met armoede. Ek dink dit is ʼn universele verskynsel, dit kom orals voor jy kan mense

ontwikkel, maar daar is baie faktore wat dit belemmer wat ek nie kan aanspreek nie,

wat jy nie kan aanspreek nie wat die ouens wat dit moet aanspreek soos die regering

en privaat sektor kan dit ook nie regtig aanspreek nie. So ek dink dit is ʼn deel en dit

gaan altyd tot ongelukkigheid lei. ʼn Vriend van my, ʼn groot vriend hy sê vir my, en ek is

geneig om met hom saam te stem, ons is te veel mense vir ons beskikbare

hulpbronne. Hoe stop jy daai probleem?

Albert: Ek deel daai gedagte heeltemal.

George: Dit is daai basiese... jy weet partykeer kan ek nie verstaan nie. Jy het genoem

van 1994 van Rwanda. Ek meen ons onthou daai beeldmateriaal. Maar dan sit daai

vrouens daar omtrent nakend geklee, maar dan is daar nou ʼn suigeling aan die bors jy

weet. Ek meen ten midde van en ten spyte van daai haglike omstandighede waaronder

hulle leef, is daai primêre drang, daardie primêre behoefte, hy word altyd vervul. En ek

dink soos wat ontwikkeling kom word daardie prioriteite ʼn bietjie omgeruil. En ek dink is

daar meer hoe wil ek sê beheersde aksies ten opsigte daarvan. Kom ons sê nou maar

ten opsigte van voortplanting. Ek kan nie ʼn kind in die wêreld gaan bring as ek weet ek

kan nie in hierdie kind se behoeftes voorsien nie, ek meen watter doel dien dit.

Albert: As jy nou nugter en rasioneel daaroor gaan dink...

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!