25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 18: Korrespondensie van Karin

p711

220

221

222

223

224

225

226

227

228

229

230

231

232

233

234

235

236

237

238

239

240

241

242

243

244

245

246

247

248

249

250

251

252

253

254

255

As almal van ons bereid is tot opofferings ten einde met die minste tot ons beskikking

innoverend te dink en uitstaande diens by uitnemendheid lewer. Ek het gelees van ʼn

Pediater in die Kaap wat te min broeikaste beskikbaar het in die Hospitaal: Keuse laat

babas sterf met ʼn goeie verskoning en ʼn klagte of dink innoverend en gebruik die

biologiese moeder as ʼn broeikas vir haar baba (Kangaroesorg). Puik! Hy slaan twee

vlieë met een klap; red ʼn baba en bevorder emosionele binding tussen moeder en

baba. ʼn Boer maak ʼn plan. Dit is mos wat ons nodig het in SA nie ʼn geklaery oor alles

wat fout is nie.

4.2 Hoe dink jy oor boetedoening vir die skuld van Apartheid?

Hoeveel keer en deur wie moet daar almal boetedoening wees? Sien 3.2. Daar is nou

ʼn hele nuwe geslag wat apartheid skreeu terwyl hul in ʼn nuwe era gebore is. Wanneer

stop dit, sodat daar aan die toekoms gebou kan word? Wanneer Jesus Christus

vergewe, vergewe hy deur ons sondes so vers soos die Ooste na die Weste van ons te

verwyder, maar mense vergeef om dit more weer af te stof en onder jou neus te vryf.

Apartheid begin nou ʼn nasionale en internasionale bemarkingsfoefie raak. Wanneer

iemand verantwoordelikheid moet neem vir hy/sy dade kan hy/sy maar net die

rassekaart speel. Selfs professionele mense in leiersposisies maak misbruik van die

rasse kaart. Ek het al vele kere gehoor: “You know where I came from ……..” Dit is

hoog tyd dat apartheid as ʼn trapklip onder ons voete gesit word as trapklip ten einde

saam na groter hoogtes te reik. Daar moet met omsigtigheid daarmee gehandel word,

ten einde te voorkom dat dit ʼn remskoen raak vir vooruitgang.

4.3 Wat van vergifnis. Moet ons net alles vergeet / agterlaat wat onder

Apartheid gebeur het?

Ek wens Ntate Justus Tsungu kon hierdie vraag beantwoord. Sien Antwoord 3.2 & 4.2.

Voorts kan ek net sê dis jammer alles wat sleg en lelik was gedurende die

apartheidjare word aan die groot klok gehang. Wat van al die positiewe goeie goed wat

gebeur het? Een van my Kollegas, ʼn plaasmeisie se moeder het hul huishulp en

plaaswerker se tweeling as deel van die gesin grootgemaak nadat hul moeder met hul

geboorte oorlede is (die tweeling is nou ongeveer in hul laat veertigs – hul het haar

oorlede ma ook ma genoem – sy het hul immers groot gemaak). Hulle het naweke

saam met hul pa spandeer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!