25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 7: Gesprek 7 (4 November 1998)

p531

549

550

551

552

553

554

555

556

557

558

559

560

561

562

563

564

565

566

567

568

569

570

571

572

573

574

575

576

577

578

579

580

581

582

583

584

understand that the whites are more quiet in their way of singing in the church and so

on, everybody enjoys singing, we dance, we do all sorts of things, we enjoy that.

Unless we start getting together and not trying to change, but understand our various

cultures, how we praise God and so on and learn about those things, we will not be

able to have unity soon.

Rose: Waarom dit seker moeilik is om in die kerk 'n eenheid te vorm, is dat die NG

Kerk spesifiek, al die jare die backbone was van apartheid. Die NG Kerk het apartheid

op Bybelse gronde geskoei, m.a.w. hy het teksies uit die Bybel uitgevat, en apartheid is

daarmee geregverdig. Uit my eie persoonlike ervaring, toe ek begin het by die skool in

Bronville, was ons die helfte blank en die res was kleurling, en seker vyf of ses jaar het

ek nie my oë toegemaak as ons as personeel saambid nie, eenvoudig omdat ek nie op

daai stadium vir myself kon uitmaak wie is my naaste nie. Is my naaste net kleurlinge?

Of is dit swart? Uit die aard van die saak het ek nie 'n probleem met swart nie, maar

hoe kan ek saam bid en die ou hier langsaan is nie my naaste nie. Hy, sy kan my

beskou as haar naaste nie, want ek is minder mens, of liewer ek is nie mens nie. So

hoe kan ek haar naaste wees. Dis waarom mense in die apartheidsjare ateïste geraak

het. Ek het 'n persoonlike vriend wat gevra het, as God 'n God is van regverdigheid en

geregtigheid, waar is hy as hy apartheid toelaat? Die mense wat nou werklik die rigting

moet aangee, moet juis die kerkmense wees. Gelukkig kon ek na vyf, ses jaar my oë

toemaak, want ek het besluit dat die Christus wat ek aanbid het gesterf vir my sonde,

en of Frans glo hy het nie gesterf vir my sonde nie is Frans se saak, maar as hy sy oë

toemaak en ek my oë toemaak en bid, dan bid ek vir Christus. Die Christus wat

volgens my regverdig en geregtig. Soos wat nou genoem is, nadat mens meer met jou

wit kollega te doen gekry het, het jy besef daar is nie werklik soveel verskille tussen

ons nie, die een is maar net wit, en die een is swart. Ons het sekere lewenswyses, ons

verskil op sekere dinge wat ons doen, maar ons voel dieselfde oor goed, ons ervaar

goed dieselfde. Ons is mens, God het ons almal gemaak.

Albert: Die feit dat die NG kerk nou twee weke gelede by sy Algemene Sinode vir die

eerste keer in sy bestaan in soveel woorde gesê het dat apartheid in sy wese sondig

was... Hoe het julle dit ontvang? Was julle bly daaroor? Wat was julle reaksie gewees?

Rose: My reaksie was, dis nou hoog tyd. Ek gaan nou baie eerlik wees: Dit is hoog tyd,

hulle begin darem seker nou Christene raak.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!