25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 1998)

p424

549

550

551

552

553

554

555

556

557

558

559

560

561

562

563

564

565

566

567

568

569

570

571

572

573

574

575

576

577

578

579

580

581

582

583

584

585

almal sê ons is nou christene, ons wil nie meer die woorde gebruik nie, dan sal ons

moet begin om soos 'n Beyers Naudé en soos 'n Max du Preez en 'n FW de Klerk en

wat ook al, sal ons baie sterker standpunt moet inneem as ons iets wil laat gebeur in

hierdie land, anders sal hy bly en hy sal erger en erger word.

Elsa: Ek besef dat dit vir jou sleg was, maar nou moet jy besef dat as 'n mens vir 50

jaar van jou lewe op 'n sekere manier gebreinspoel is, al wil jy graag anders dink, en al

wil jy graag anders optree, voor die Here sê ek ek wil nie 'n rassis wees nie, maar ek

tree nog rassisties op, omdat dit so deel van my wese al is. Ek probeer nie mense

doelbewus afkraak of so nie, maar ek doen nog sekere goed wat rassisties is. Ek besef

dit as ek dit gedoen het, maar dis nie so maklik nie. Jy is nie vandag 'n rassis en môre

nie meer nie. Dis 'n groei proses.

Hanlie: Maar jy het êrens 'n wilsbesluit geneem

Elsa: Maar dit sal geslagte lank neem om dit te doen.

Hanlie: Maar geweldig baie mense het nie daai wilsbesluit geneem nie.

Albert: Ons moet daaroor spesifiek praat, oor wat bring dan die verandering?

George: Kan 'n ou sê jy neem die besluit op 'n spesifieke dag, of is dit iets wat van

binne af in jou groei, dat jy tot daai oortuiging kom. Of gebeur dit op 'n spesifieke dag,

vandag sluit ek hierdie fase af. Ek het nie op 'n punt gekom waar ek besluit het ek dink

nou anders nie, dis 'n geleidelike proses wat jy deurgegaan het. 'n Groeiproses. Dan

kom jy agter, as ek nou terugkyk nou hoe ek nou dink en hoe ek nou voel, dan weet ek

dat dit nou anders is as wat dit in die verlede was. In aansluiting by wat Mike gesê het,

dit is 'n leefwyse waarbinne jy gekom het. Dis nie iets wat in jou gekom het nie.

Hanlie: Vir party mense is dit makliker om vinniger te verander, ander gaan 'n langer

tyd nodig hê.

George: In aansluiting by wat Hanlie gevra het, of die man nie 'n christen is nie, 'n

gedagte wat nou hierdie afgelope by my gestoei het, ten opsigte van die hele totale

opset in die land – geweld, misdaad, alles wat daarmee saamgaan, geldverduistering,

korrupsie. Ons roem daarom dat 70% van ons bevolking christene is. Nou as 70% van

ons volk oortuigde christene is, dan gaan dit nie lyk soos wat dit nou lyk nie. Daar mee

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!