25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 13: Opvolggesprek met Danie en Linda

p635

218

219

220

221

222

223

224

225

226

227

228

229

230

231

232

233

234

235

236

237

238

239

240

241

242

243

244

245

246

247

248

249

250

251

252

253

254

Linda: Maar die ding is net hulle aanvaar nie verantwoordelikheid nie. Nou sit hulle met

hulle kulturele goed wat hulle moet doen en hulle sit met die Westerse goed. Nou,

kultureel mag ek as vrou nie teenoor daai man praat nie, en vir hom aanspreek nie, en

wat ook nog nie nè?

Albert: Maar nou verwag jou werk van jou van jou dit.

Linda: Ja jy moet dit doen. So verstaan jy, daar is konflik. Ek praat baie reguit met

hulle. Reguit is reguit. En wat ek vir hulle sê wat hulle van hulle verantwoordelikhede

mis, want veral as hulle nou weer trou dan los hulle mos die ander kinders. Jy weet dit

is, behalwe vir kinders wat nie hulle pa ken nie, is dit verlate kinders. Ek weet waar sy

pa is maar hy kan nie daarheen gaan nie want hy is weer getroud en dit. So dit is

hierdie oumas en tannies wat hierdie generasie aanmekaar probeer hou. So dit is

regtig en ons moenie net kyk na die ander generasies nie, ons moet kyk na ons eie

generasie. Wie neem deesdae regtig verantwoordelikheid van die kinders? Dit is die

oumas en oupas, grootouers. So ons sit in daai generasie van daar is nie rolmodelle

nie. Daar is nie die vaderlike figuur nie en dit word tog bewys in ʼn kind nog voor hy

gebore is, dat as hy sy pa se stem hoor weet hier kom lekker, ons gaan lekker speel.

Die mamma is die versorger. Daar is niks, niks sulke goed nie.

Albert: En die rolmodelle wat hulle op televisie sien is ook nou nie altyd die..

Linda: Hulle kan nie altyd daarmee saampraat nie. Ek het vandag iets gelees, was in

die koerante of ʼn e-mail, ek kan nou net nie lekker onthou nie, waar iemand gepraat

het en gesê het... Dit was in ʼn artikel of ʼn ding van die regering sal begin pa staan vir

dit wat daar verkeerd loop. Want hulle kan nie sê die kinders moet skool toe gaan as

daar goeters verkeerd loop nie. So dit sal van bo-af, nie van onder nie van bo-af sal

hierdie goeters moet reg kom want die kinders ken nie dissipline nie. Hulle weet wat is

reg en verkeerd maar hoe moet ek dit ken want ek weet ek gaan daarmee weg kom.

Ek voel al lankal ons is nie meer die teiken nie, die punt is net ons doen nog gehalte

goeters en hulle kan net nie daarby kom nie. Want soos ek vir die jeug sê, hy leer nie

by jou meerdere nie. So as jy nie leer nie het jy nie die skill nie en gaan jy nie vir jou

kind leer nie. Want onthou van generasie tot generasie, gaan kyk maar, gaan dit erger

en erger.

Albert: Kan ek die vraag vra wat ek aan die einde sou wou vra. Hoe dink julle lyk die

pad vorentoe. Wat dink julle wat gaan gebeur, watter pad gaan Suid-Afrika loop.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!