25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998)

p475

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

72

Hanlie: En ons name word nie daarin genoem nie?

Albert: Nee, julle staan net bekend as Albert en Ben ens.

Hanlie: Ek gee regtig nie om wat jy daarin aan my toedig nie.

Naomi: As ek 'n idee mag gee, dan dink ek 'n mens moet dit in die dieselfde trant doen

as wat ons tans doen met die gesprekke. Dat ons wel die geleentheid kry om dit deur

te gaan en dan by so 'n groepsbespreking terugvoering te kan gee as daar enige

verskil is.

Albert: Dan kan ek nog nie van datums praat nie.

Naomi: Ja dit sal dan pro-rata moet geskied.

Albert: Ja, ons moet maar kyk hoe ver ek geskryf het en dit dan maar hoofstuk vir

hoofstuk hanteer. Dan moet ons maar daaroor praat, of individueel, of in 'n groep. Ek

wil net die opening ook laat dat julle ook kan voel dat julle betrokke kan bly by die

proses. Julle rol is nie klaar as ons die ag sessies agter die rug het nie. Ek sou julle

insette ook graag verder wou hê.

Johan: Ter wille van die gesprek vorentoe: het die navorsing al 'n titel? Weet ons eintlik

wat doen ons hier?

Albert: Ja. 'n Titel is ook weer 'n ding wat kan verander. Ek gaan die proefskrif in

Engels skryf ook ter wille van 'n wyer leserskring, ook internasionaal. Moving forward

from Apartheid Dit is die kern, die strekking van die tema. Ek fokus op hoe maak

blankes 'n sukses van die toekoms, gegewe ons geskiedenis. Moving forward from

Apartheid – dit is die sentrale lyn wat deurloop, ook in die proefskrif.

Met dit in gedagte het ek gaan kyk na die goed wat ek gesê het ons moet afhandel

voor ons klaarmaak. Die dinge wat nou vinnig op die tafel moet kom is skuld. Ons het

al daaroor gepraat, maar wat maak ons met persoonlike skuld? Waar staan ons in

terme van persoonlike skuld en persoonlike aanspreeklikheid? En ons reaksie daarop.

Dan praat jy oor belydenis en dan natuurlik oor restitusie. Is dit goed wat ons

identifiseer? Kan ons? Wil ons? Goed soos regstellende aksie – wat maak ons

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!