25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)

p398

367

368

369

370

371

372

373

374

375

376

377

378

379

380

381

382

383

384

385

386

387

388

389

390

391

392

393

394

395

396

397

398

399

400

401

402

te neem. Waar gaan ons begin? Wie wil vir ons eerste sê wie hy is en wat hy doen en

so aan. Ons ken mekaar se gesigte ten minste, maar name ken ons nie noodwendig

altyd goed nie. En 'n bietjie meer van jou omstandighede. Wat werk jy? En wat is jou

kwelling. Elsa het nou hier gesê – miskien moet ons nou sommer by jou begin. En net

vir ons meer verwoord wat jou swaarkry op die oomblik is rondom hierdie postapartheid

SA en so meer.

Elsa: Ek het 'n verskriklike skuldgevoel oor die verlede wat ek sukkel om te verwerk. En

dit veroorsaak dat ek oorkompenseer: my bediendes en ander swartmense met wie ek

in aanraking kom – ek is te goed vir hulle.

Albert: Uit skuldgevoelens?

Elsa: Uit skuldgevoelens. Jy weet, dis nie noodwendig net uit skuldgevoelens nie, dis

ook deel van my geaardheid. Maar ek maak vir hulle verskoning. Ons tuinhulp,

byvoorbeeld, wat nou seker al vyf tien jaar by ons werk. Hy leef onder baie slegte

omstandighede in 'n plakkerskamp en hy sorg vir sy ouers en 'n klomp kinders. En hy

het in die laaste tyd begin drink wat allerhande probleme veroorsaak. En ek maak vir

Benjamin gedurig verskoning. Ek sê net aanmekaar vir Frans, as ek in sy

omstandighede moet bly, sou ek ook gedrink het, sou ek tien teen een ook so gemaak

het. So dit is die een kant, en tog aan die ander kant, ek probeer regtig, in die diepste

van my wese probeer ek om nie rassisties te wees nie…

Albert: Maar daai gedagte van die stuk skuld wat tog iewers in jou agterkop sit.

Elsa: Maar gebeur dit tog dat ek my vervies vir 'n swarte en dan sê: "Jou bleddie

kaffer." En ek voel sleg daaroor, maar ek weet nie hoe om daarvan ontslae te raak nie,

want dit is so in ons ingeteel, in ons kele afgedruk van kleins af dat swart mense sleg

is, dat dit baie moeilik is om daarvan ontslae te raak.

Albert: En skielik is jy weer terug in die ou SA.

Elsa: Ja, veral nadat hulle my kar ook nog gesteel het.

?: Dis net 'n kontribusie tot die RDP.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!