25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 14: Opvolggesprek met Isak

p654

255

256

257

258

259

260

261

262

263

264

265

266

267

268

269

270

271

272

273

274

275

276

277

278

279

280

281

282

283

284

285

286

287

288

289

290

291

het dit met ons gegaan. Maar dit was goed gewees vir ons. Daar is ouens wat in totale

ontkenning leef en dit gaan jou ook nie help om aan te beweeg nie.

Albert: Nee, iewers gaan jy moet... Dit is mos soos enige sonde in ʼn ou se lewe, iewers

moet jy dit bely en dan kan jy aan beweeg. Maar solank jy nie herken dat daar fout is

daarmee nie, dan sit jy vas.

Isak: Vir my self het ek nog altyd die standpunt gehad wat sê dit was verkeerd, al was

dit self goed gewees vir die meerderheid, al is daar nou baie swart mense wat nou baie

slegter af is as wat hulle was onder apartheid. Daai ding was verkeerd. Maar ek dink

ook as jy tot die punt gekom het en sê dit was verkeerd, ek het gesê dit was verkeerd.

Ek weet byvoorbeeld nie as ʼn individu by moet ek gaan skuld bely nie. In ons gesprek

kan ek sê dit was verkeerd ek kan my nie assosieer met AWB, Eugene Terre’Blanche

en daai tipe van denkrigtings nie. Ek kon my nog nooit geassosieer het daarmee nie.

Albert: Maar om te sê iets was verkeerd beteken nie noodwendig jy moet iets soos

Adriaan Vlok gaan en Chikane se voete gaan was nie. Dit is ook nie nodig nie, ek dink

net ʼn ou moet in jou manier van leef... nadat jy daai kopskuif gemaak het, moet jy

totaal anders leef. Mense met menswaardigheid hanteer dit sou die basiese begin punt

wees vir so iets.

Isak: Ons onderskat ons harte en partykeer onderskat ons onsself en ons wil dit nie

erken teenoor onsself nie. My oudste broer het nou die politiek gelos, maar hy was

baie bedrywig en heftig in die regse politiek gewees, diep ver in die regse politiek

gewees. Hy kry ʼn hartomleiding en dit is swart verpleegsters wat hom verpleeg. En hy

kry die wonderlikste behandeling en hy gaan terug na die klinieke toe en hy vat vir

hulle, vir die kliniek ʼn koek om vir hulle dankie te sê in Bloemfontein vir sy opvolg

besoeke. Hy sê hy sit die koek neer en die swart suster gryp hom daar en hy sê hy kyk

net rond dat iemand hom net nie moet sien nie. Hy praat nog steeds met lof van die

behandeling. Hy staan in Parys – hy is nou afgetree vir ʼn hele paar jaar nou en hy bou

altyd waentjies wat hy registreer en goed – en hy staan by die registrasiekantoor en

daar is ʼn jong wit outjie voor wat verskriklik lelik praat oor mense en hulle sleg

behandel en tipies daai meerderjarigheid en toe hy voor kom toe sê hy vir die swart

klerk ek is regtig jammer. Jy weet, so ver regs as wat hy is, ek is jammer want... ek vra

verskoning vir daai persoon se gedrag. Hulle het dit so waardeer, as hy nou daar

instap dan word hy gegroet en hy word voor in die ry gehelp en alles. Ek dink ook

eerder as om te gaan skuld bely, dit is maar hoe jou leefwyse is, ek het almal vertel ek

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!